Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uitskotwiel
Uitskotwiel [boodskap #124267] |
Thu, 17 January 2019 19:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Uitskotwiel (Tailings Wheel) is 'n toestel wat vroeër op die Randse goudmyne gebruik is om slik en ander afvalprodukte van die metallurgiese installasie na die mynhoop te verwyder. Dit was 40 tot 50 voet in deursnee.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:39 UTC 2025
|