Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Uitskotwiel (Tailings Wheel) is 'n toestel wat vroeër op die Randse goudmyne gebruik is om slik en ander afvalprodukte van die metallurgiese installasie na die mynhoop te verwyder. Dit was 40 tot 50 voet in deursnee.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.