Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: GRAFPARTYTJIE
Re: GRAFPARTYTJIE [boodskap #9728] Do, 05 Junie 1997 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danie Martins wrote in article
...
> Wimpie kom die oggend bietjie laat by die kleuterskool.
> Op juffrou se vraag waarom hy dan laat is, is sy antwoord:
>
> "Juffrou, juffrou weet, my Ouma is gister oorlede en Donderdag
> sal ek nie skool toe kan kom nie, want dan is dit haar grafpartyjie."

My oorlede ouma het dikwels, as sy van 'n begrafnis terugkom 'n groot sug
geslaak met die woorde "Dit was nou 'n _lekkerrr_ begrafnis!"

Ek dink sy het dit bedoel ook.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Derms uitryg
Volgende onderwerp: Ek is mal oor hierdie nuusgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 17 04:21:00 MGT 2024