Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » N.V.K. 3
N.V.K. 3 [boodskap #974] So, 22 Junie 2003 22:24
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries wrote:

> Mense noem my .....Jakkals
>
> My pa het daarmee begin, blykbaar was ek vreeslik stout toe ek 'n klein
> seuntjie was...ek het graag met vuur gespeel ( nooit bed nat gemaak nie)
>
> Ek het een keer my my ouma-hulle se bed aan die brand gsteek...ek praat nie
> graag daaroor nie ;-))
>
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0

Ek het gewèèt jy het iets aan die brand gesteek, daarom die vlamme
boodskap ...
Ek dink jakkals is 'n oulike bynaam! Ek wens ek was jakkals genoem. Ek
sien nou waarom jy gesê het Speedy sou daarvan hou. So jy is eintlik
Jakkals Kriel. Die naam pas beslis by jou nuwe beroep.

Lorinda
Vorige onderwerp: Andries se nuwe mat op in vlamme
Volgende onderwerp: Sateliet stories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 05:29:09 MGT 2024