Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Andries se nuwe mat op in vlamme
Andries se nuwe mat op in vlamme [boodskap #972] So, 22 Junie 2003 22:17
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On Sun, 22 Jun 2003 22:57:44 +0200, Andries
> wrote:
>
>> Wie almal op die groep is rokers??
>
> Ek sien geen hande nie
>
> Powered By Windows XP (new Pirate Version)

Ek sien dis nou die geveg van die Linux Dragon teen die Windows XP
Rower...:-) Ons sal moet sien waar dit gaan eindig..

Ek steek nie my hand op nie, maar ek het wel 'n vinger in die lug
(seker daarom dat jy dit nie gesien het nie). Ek rook as ek met iets
sukkel.

Het jy iets aan die brand loop steek Andries?

Lorinda
Vorige onderwerp: N.V.K
Volgende onderwerp: N.V.K. 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:51:55 MGT 2024