Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die blaasop (familie Tetrodon) is 'n variëteit Suid-Afrikaanse vis. Een soort, die Kaapse blaasop (Tetradon honckeni), word van Valsbaai tot Natal, die Oos-Indiese eilande en Sjina aangetref. Sowat 12 duim lank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.