Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blaauwberg
Blaauwberg [boodskap #121200] Sa, 24 November 2018 14:31 na volgende boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Blaauwberg is 'n dorp naby Kaapstad oorkant Tafelbaai. Bekend vir sy pragtige uitsig op Tafelberg; toneel van die landing van die Britse magte in 1806 en die daaropvolgende geveg wat die finale nederlaag van die Nederlandse magte van die Bataafse Republiek voorafgegaan het. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 300 (200 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Blaauwberg [boodskap #121201 is 'n antwoord op boodskap #121200] Sa, 24 November 2018 14:32 Na vorige boodskap
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Blaauwberg, ook gespel 'Blouberg', is 'n bergreeks in Noord-Transvaal, wat glo ryk aan diamante sou wees.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Blaasop
Volgende onderwerp: Black Sash League
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:22:28 MGT 2024