Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beukenhout
Beukenhout [boodskap #121181] |
Sat, 24 November 2018 11:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Beukenhout (Faurea mcnaughtonii Phillips) is 'n timmerhoutboom tot 60 voet hoog. Kom in Knysna en Pondoland voor. Nog 'n variëteit is die (Faurea saligna Harv.), 'n struik of boom tot 20 voet hoog, maar van weinig kommersiële waarde.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:04 UTC 2025
|