Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » die sjarme van kakkies
die sjarme van kakkies [boodskap #8657] Di, 25 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
pigfarmr/vark...  is tans af-lyn  pigfarmr/vark...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: die sjarme van kakkies [boodskap #8679 is 'n antwoord op boodskap #8657] Vr, 28 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
pigfarmr/vark...@Leon.icon.co.za wrote:

> besef julle almal nie hoe graag heer kakkies na reaksie smag nie?
> daarom maak hy die stellings soos van flussies want dit het lekker
> lang threads tot gevolg wat hom vir 'n ruk sal besig hou.

> wat ek nou gaan sê, gaan dalk bietjie rich klink, komende van iemand
> met die naam varkboer maar anyway -

> ek like jou styl kakkies, maar nie jou reuk nie.

dis meer as net reaksie soek. as mense begin kwaad raak, dan kom hul
werklike menings uit. Die meeste van die gesprekke op hierdie
nuusgroep is mos oor knus en veilige onderwerpies soos mooi gediggies,
of kwasi-intellektuele gesprekke (eintlik maar net eggos van iets wat
hulle elders gehoor of gelees het). die eintlike kwessies (as ons oor
die afrikaner praat) maak te seer om na vore te bring.

groete

kakkies
Vorige onderwerp: Jingoe
Volgende onderwerp: Re: Information about Afrikaans educational material in North America
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:45:08 MGT 2024