Agatha [boodskap #120914] |
Sat, 10 November 2018 18:47 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Agatha was die sentrum van die vroeëre Thabina-goudveld in Noord-Transvaal sowat 50 myl van Pietersburg aan die voetheuwels van die Drakensberg. Daar is groot plantasies en bosse daar naby. Groentekwekery. Die plek is 4,500 voet bo seespieël.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|