Afrikaanse Verbond Begrafnisonderneming Beperk [boodskap #120906] |
Sat, 10 November 2018 14:43 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Afrikaanse Verbond Begrafnisonderneming Beperk is 'n groot Suid-Afrikaanse koƶperatiewe begrafnisonderneming wat in Desember 1921 deur H.H. van Rooijen gestig is. Dit het destyds al meer as 100,000 lede gehad met 'n paar honderd takke en sy eie kisfabrieke. Dit het later ook 'n lewensversekeringsmaatskappy geword.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|