Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Re: Onderwys - nie eintlik nie
Re: Onderwys - nie eintlik nie [boodskap #8519] Wo, 12 Februarie 1997 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Feb 1997 05:02:50 GMT, mrud...@creo.go_away_spam.com
(Marc) wrote:

>>[/color]

Sit in die Wildernis.

Van waar hy grom en gif probeer spoeg, maar niemand steur hulle
eintlik meer baie aan hom nie.
Re: Onderwys - nie eintlik nie [boodskap #8523 is 'n antwoord op boodskap #8519] Wo, 12 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Marc[2]  is tans af-lyn  Marc[2]
Boodskappe: 11
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
fe...@is.co.za (Koos) wrote:

> Ek het nou die dag op 'n CD-Rom PW gehoor waar hy die wereld uitdaag.
> Ek dink dit was in die Rubicon-toespraak.
> Ek het al vergeet hoe erg dit was.
Jy kan net die volle waarde van die krokodil op CD-rom kry as dit
prentjies saam het. Die wysende vinger is maar deel van ons erfenis,
of hoe?

> Vorster
> Ek het die aand die "snap" debat in die parlement bygewoon wat gehou
> was toe die 76 onluste uitgebreek het.
Ek was maar 'n kind in ou Vorster se tyd. Ek het altyd gewonder hoekom
sy neeus so rooi was. Maar dit was nie ok (wat is "polite" nou weer?)
om te vra nie.

> Is jy familie van Harold Rudolph wat burgermeerster van Johannesburg
> was?
Ek dink so, maar dit is so 'n ver verbintenis dat ek hom nie sou
"claim" nie!

Ek sien hierdie draad(?) nou selfs bietjie ver van sy oorspronklike
bedoeling gewandel het, so miskien moet ons dit 'n nuwe titel gee.
"Die Groot Krokodil en ander Sprokies verhale"?

Miskien kan Gloudina "die groot krokodil" as 'n nuwe idioom instel?

Marc
PS:Is die krokodil nogs steeds in die Wilderness, of probeer hy nou
van die koud inkom?
Vorige onderwerp: REUNIE : FRIKKIE MEYER MATRIEKS 1977
Volgende onderwerp: Onderwys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 05:00:11 MGT 2024