Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » REUNIE : FRIKKIE MEYER MATRIEKS 1977
REUNIE : FRIKKIE MEYER MATRIEKS 1977 [boodskap #8384] Wo, 05 Februarie 1997 00:00
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Beste Vriende,

ou gekoesterde voornemens het die geneigdheid om aan die begin van 'n
nuwe jaar akuut te word. Vanjaar is die regte tyd om ou kennisse weer op
te soek.

Kom ons hou vir 'n slag een groot bymekaarkoms. Wat het ons nodig vir
die geleentheid?

- Volledige adreslys sodat almal genooi kan word.
Help hiermee asseblief. Ek het nog heelwat name sonder adresse.

- Wanneer sal dit jou pas?
Twee datums wat uitstaan is 4 - 6 Julie 1997 en 11 - 13 Julie 1997.
Maak jou keuse en laat weet asseblief.

- waar hou ons dit?
Pretoria of Thabazimbi - laat weet asseblif.

- Is jy bereid om met die reelings te help?

Antwoord so spoedig moontlik by ondervermelde adres of kontak my by een
van die volgende:

Posbus 4013, Tygervallei, 7536

Tel: (021) 949 6400 (W)
(021) 913 3427 (H)

Faks: (021) 949 6404
E-Mail: joh...@citadel.co.za

Ek hoor graag van jou.

Groete

Johan Kruger

============================================================ =============
Hierdie stuk is namens Johan Kruger geplaas en ek onderneem om navrae
wat dalk direk na my per e-mail gestuur sou word, na hom aan te stuur.
My E-Mail adress is johan.vanv...@sasol.com of vvoj...@sasol.com
Vorige onderwerp: MATRIEK EKSAMEN 1996
Volgende onderwerp: Re: Onderwys - nie eintlik nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:03:47 MGT 2024