Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » die veeldoelige gebruik van grondboontjie botter
die veeldoelige gebruik van grondboontjie botter [boodskap #8358] Di, 04 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Tierkat  is tans af-lyn  Tierkat
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vertrou die Amerikaners om die bizarre, maar goedkoop antwoord plastiese
snykunde te vind. Die nuutste is om .....
presies 12 teelepels grondboontjie botter (die resep se ongelukkig nie
of dit opgehoop of afgeplat moet wees nie..) in 'n " ziplock" sakkie te
sit....dit voor by die bra in te sit....en siedaar...silikoon se
moses....:-))

Dit verskaf blykbaar die perfekte tekstuur....... nee julle "crunchy"
aanhangers ....dit sal nie werk nie!!!

Daar is natuurlik 'n paar ekstra voordele....as jy honger word kan jy
altyd 'n beskuitjie by die halslyn indruk...en 'n hoe proteine happie
geniet... moet net onthou aan watter kant die laaste geproe is sodat jy
nie later in die dag ongebalanseerd voorkom nie.....en .... met 24 tlps
grondboon botter kan jy altyd 'n uitnodiging rig en 'n partytjie he......
Dames wees verseker..... daar sal altyd iemand wees wat sal hulp aanbied
om seker te maak dat die "zips" weer ge"lock" is aan die einde van die
dag....:-)

Met 'n grondboon botter glimlag...:^)....(aantreklik is dit nie)
Mag julle 'n dag vol lag en energie he

Hester
Re: die veeldoelige gebruik van grondboontjie botter [boodskap #8390 is 'n antwoord op boodskap #8358] Wo, 05 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
In article tie...@aol.com (Tierkat) writes:
Tierkat skryf:

> Vertrou die Amerikaners om die bizarre, maar goedkoop antwoord plastiese
> snykunde te vind. Die nuutste is om .....
> presies 12 teelepels grondboontjie botter (die resep se ongelukkig nie
> of dit opgehoop of afgeplat moet wees nie..) in 'n " ziplock" sakkie te
> sit....dit voor by die bra in te sit....en siedaar...silikoon se
> moses....:-))

> Dit verskaf blykbaar die perfekte tekstuur....... nee julle "crunchy"
> aanhangers ....dit sal nie werk nie!!!

> Daar is natuurlik 'n paar ekstra voordele....as jy honger word kan jy
> altyd 'n beskuitjie by die halslyn indruk...en 'n hoe proteine happie
> geniet... moet net onthou aan watter kant die laaste geproe is sodat jy
> nie later in die dag ongebalanseerd voorkom nie.....en .... met 24 tlps
> grondboon botter kan jy altyd 'n uitnodiging rig en 'n partytjie he......
> Dames wees verseker..... daar sal altyd iemand wees wat sal hulp aanbied
> om seker te maak dat die "zips" weer ge"lock" is aan die einde van die
> dag....:-)

> Met 'n grondboon botter glimlag...:^)....(aantreklik is dit nie)
> Mag julle 'n dag vol lag en energie he

Liewe Hester Tierkat,

Miskien was dit voor jou tyd, maar iewers in die vroeg sewentigs het die
verkope van grondboontjies dramaties gestyg hier in ons eie land. Iemand
het die storie versprei dat grondboontjies die wip herstel en uitbou. Die
gevolg is dat baie eksperimente gedoen is. Natuurlik het die skole 'n paar
jaar later swaar gekry met die ekstra las getalle - watter beplanner glo
tog dat 'n storie baard kan kry.

So, pasop vir die grondboonbotter by daardie kurwes. As 'n mens eers
daardie botter geproe het, kan al die lag en energie en wip nogal lol.

Beste wense
At de Lange
Vorige onderwerp: leendert/onderwys.
Volgende onderwerp: "Magersfontein" van DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:21:45 MGT 2024