|
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8196 is 'n antwoord op boodskap #8183] |
Ma, 27 Januarie 1997 00:00 |
Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article "Andre Pretorius" writes:
> From: "Andre Pretorius"
> Subject: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie
> Date: 26 Jan 1997 20:31:31 GMT
> Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
> oor Afrikanerskap baklei.
> Nee DANKIE!
> Andre
Dis die probleem as mens op gesuiwerde geskiedenis en politiek korrekte
patriotisme grootgemaak word - jy is later nie bestand teen die waarheid nie,
En jou hele ou selfbeeld tuimel in as jy dit teëkom.
Ek merk op die geskiedenis word nou opnuut gesuiwer.
Groete, Leendert
|
|
|
|
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8198 is 'n antwoord op boodskap #8183] |
Ma, 27 Januarie 1997 00:00 |
Tierkat
Boodskappe: 12 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> "From: "Andre Pretorius"
Date: 26 Jan 1997
Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
oor Afrikanerskap baklei.
Nee DANKIE!<
elke volk het sy vark.......
Ek is nog steeds trots op my erfenis van Afrikaner kultuur!!!!
Hester
|
|
|
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8230 is 'n antwoord op boodskap #8183] |
Di, 28 Januarie 1997 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 28 Jan 1997 05:53:06 GMT, "Dawie" wrote:
nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan[/color]
> die gebeur was.....
> Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
> "Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!>>>
Ja.
|
|
|
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8231 is 'n antwoord op boodskap #8183] |
Di, 28 Januarie 1997 00:00 |
cobus van bosch
Boodskappe: 46 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On 27 Jan 1997 13:49:27 GMT, tie...@aol.com (Tierkat) wrote:
>> "From: "Andre Pretorius"
> Date: 26 Jan 1997
> Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
> oor Afrikanerskap baklei.
> Nee DANKIE!
> elke volk het sy vark.......
>
> Ek is nog steeds trots op my erfenis van Afrikaner kultuur!!!!
>
> Hester
Kan jy asseblief vir my se wat hierdie erfenis van Afrikaner kultuur
is? Jy sal vir baie ander nuuskieriges n groot guns doen. Ons wag op
jou spoedige antwoord.
Groete
Koos kakkies
|
|
|
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8232 is 'n antwoord op boodskap #8183] |
Di, 28 Januarie 1997 00:00 |
Dawie
Boodskappe: 6 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit sal nie help as jy met jou kop onder die sand gaan loop sit, omdat jy
nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan
die gebeur was.....
Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
"Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!
Dawie
Andre Pretorius wrote in article
...
> Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
> oor Afrikanerskap baklei.
> Nee DANKIE!
>
> Andre
>
|
|
|
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8256 is 'n antwoord op boodskap #8183] |
Wo, 29 Januarie 1997 00:00 |
Dawie
Boodskappe: 6 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
More Gideon
Nog nooit het ek daardie beroep oorweeg nie............
Gideon van Zyl wrote in article
...
>
>> Dit sal nie help as jy met jou kop onder die sand gaan loop sit, omdat jy
>> nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan
>> die gebeur was.....
>> Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
>> "Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!
>>
>> Dawie
>>
> AG ..... dit is soooooo mooi ;)
>
> .......Dawie, is jy nie dalk 'n politikus nie?
>
>
> -Gideon-
>
|
|
|
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8257 is 'n antwoord op boodskap #8183] |
Wo, 29 Januarie 1997 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Dit sal nie help as jy met jou kop onder die sand gaan loop sit, omdat jy
> nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan
> die gebeur was.....
> Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
> "Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!
>
> Dawie
>
AG ..... dit is soooooo mooi ;)
.......Dawie, is jy nie dalk 'n politikus nie?
-Gideon-
|
|
|