Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gratis troue
Gratis troue [boodskap #120659] So, 08 Julie 2018 12:54 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 349
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
Enige een van julle manne wat dalk belangstel?

My Neef het geboek en reeds betaal vir 'n jagweek in Namibië. Hy het nie besef dit bots met sy troudatum nie. Indien enige iemand belangstel om sy plek in te neem kontak hom net.

Dis Saterdag by NG gemeente Brakpan om 14:00.
Sy is baie vriendelik en 'n bobaas kok.
Brunet en 62kg, 1.52m lank.
Sy sal die een wees in die wit rok.
Haar naam is Rita.
Re: Gratis troue [boodskap #120801 is 'n antwoord op boodskap #120659] So, 30 September 2018 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 349
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
In Thabazimbi roep die voëls "Piet my vrou!!!"
In Brakpan roep hulle "Wiet my vrou???"
Re: Gratis troue [boodskap #120852 is 'n antwoord op boodskap #120801] Di, 30 Oktober 2018 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 349
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
Dominee: "Jan, hoeveel vroue dink jy moet 'n man hê?"
Jan van Brakpan: "16, Dominee."
Dominee: "Hoekom 16?"
Jan van Brakpan: "4 richer, 4 poorer, 4 better, 4 worse!"
Re: Gratis troue [boodskap #120873 is 'n antwoord op boodskap #120852] Di, 06 November 2018 07:06 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 349
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
'n Maand na Koos se troue vra sy kollegas, "en hoe is die getroude lewe?"
"Nee wat, ons gaan binnekort 'n vet, skreeuende, tandelose dingetjie kry."
"Maar dis wonderlik! Hoe ver is jou vrou swanger?"
"Nee... my skoonma trek in!"
Vorige onderwerp: Die Valies en die mosselwyser
Volgende onderwerp: Tinkie se "Big Time"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 16 00:22:50 UTC 2019