Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Gratis troue
Gratis troue [boodskap #120659] So, 08 Julie 2018 12:54 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Enige een van julle manne wat dalk belangstel?

My neef het geboek en reeds betaal vir 'n jagweek in Namibië. Hy het nie besef dit bots met sy troudatum nie. Indien enige iemand belangstel om sy plek in te neem kontak hom net.

Dis Saterdag by NG gemeente Brakpan om 14:00.
Sy is baie vriendelik en 'n bobaas kok.
Brunet en 62kg, 1.52m lank.
Sy sal die een wees in die wit rok.
Haar naam is Rita.
Re: Gratis troue [boodskap #120801 is 'n antwoord op boodskap #120659] So, 30 September 2018 19:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
In Thabazimbi roep die voëls "Piet my vrou!!!"
In Brakpan roep hulle "Wiet my vrou???"
Re: Gratis troue [boodskap #120852 is 'n antwoord op boodskap #120801] Di, 30 Oktober 2018 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dominee: "Jan, hoeveel vroue dink jy moet 'n man hê?"
Jan van Brakpan: "16, Dominee."
Dominee: "Hoekom 16?"
Jan van Brakpan: "4 richer, 4 poorer, 4 better, 4 worse!"
Re: Gratis troue [boodskap #120873 is 'n antwoord op boodskap #120852] Di, 06 November 2018 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Maand na Koos se troue vra sy kollegas, "en hoe is die getroude lewe?"
"Nee wat, ons gaan binnekort 'n vet, skreeuende, tandelose dingetjie kry."
"Maar dis wonderlik! Hoe ver is jou vrou swanger?"
"Nee... my skoonma trek in!"
Re: Gratis troue [boodskap #127152 is 'n antwoord op boodskap #120873] Sa, 20 Julie 2019 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Meisie: "Pa ek is verlief op 'n ou wat ver weg van my af is.
Ons het ontmoet op 'n dating website, vriende geword op Facebook,
lang gesprekke gehad op Whatsapp, verloof geraak op Skype en
nou het ek pa se seën nodig om te trou...
"

Pa: "Geen probleem nie my meisiekind, trou op Twitter,
hè pret op BBM, koop kinders deur e-Bay, en stuur hulle deur
e-pos, wanneer jy gatvol is vir jou man, verkoop hom op Gumtree!
"
Re: Gratis troue [boodskap #127265 is 'n antwoord op boodskap #127152] So, 28 Julie 2019 17:34 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Gatiep sit op die rusbank en kyk 'n video. Skielik skree hy vir die ou op die skerm:
  "MOENIE INI KERK GAAN NIE.. MOENIE IN GAN NI... OOOOH DJY GAN SPYT WIES NÉ!"

Sy vrou vra hom:
  "Gatiep.... wat kyk d’jy?"

Gatiep antwoord:
  "Ons trouvideo!"
Vorige onderwerp: Opgefrommelde kar
Volgende onderwerp: Message to E
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:47:26 MGT 2024