'n Winterdag en heimwee [boodskap #7731] |
Vr, 29 November 1996 00:00 |
vygie
Boodskappe: 7 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jy praat van ons winter sonder
tempregulasie, jy jou afrikaner
kanadees, ek vertrek binnekort
na Bahrain in die persiese golf,
daar is dit soos in Kanada
ekstreme temp, vir 6 maande
woon mens binnehuis want
buite is dit 40+- cel.
Ek 'n ou skiereilander
verlaat die kaap,
die wind, die see
en die locals.....
nimmermeer ou afrika
suid-afrika, my moeder,
grond van verlange
tog, ek kom terug... eendag
-----vyg
|
|
|