Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Gouwse van Pta se Goue Break
Die Gouwse van Pta se Goue Break [boodskap #7723] Wo, 27 November 1996 00:00 na volgende boodskap
pigfarmr  is tans af-lyn  pigfarmr
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Die Gouwse van Pta se Goue Break [boodskap #7728 is 'n antwoord op boodskap #7723] Do, 28 November 1996 00:00 Na vorige boodskap
Marius P Jooste  is tans af-lyn  Marius P Jooste
Boodskappe: 9
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
pigfarmr@.icon.co.za wrote:
>
> Was ek nie aangenaam verras om biki afrikaans op CNN te hoor vanmore nie?
> Die video wat deur die Gouwse van Pta, wat op wittebrood op die Comore eiland
> was en toevallig op die strand met hulle videokamera die noodlottige landing
> van die 767 straler opgeneem het, is wêreldwyd oor CNN uitgesaai.
>
> Terwyl die vliegtuig in die water inploeg, hoor mens haar net se: Liefie!
> Liefie! Wat is dit?
>
> En sy koel en kalm, amper doodskille antwoord: Dis 'n vliegtuigongeluk.
>
> Dan antwoord sy net op goeie pta afrikaans: O shit.
>
> Ek is bly vir hulle R400 000 wat hulle vir die video by ITN gekry het. maar ek
> reken hulle kon dalk vir biki meer gebargain het as hulle die video by
> verskillende nuusagentskappe aangebied het.
>
> die taal leef voort, ek skiem
Vir 'n ekspatterjot was dit ewe nostalgies om die Afrikaans op CNN te
hoor. Maar ek was seker dame Gouws se laaste onderbeklemtoning was 'n
gereformeerde, konserwatiewe "sherbit", nie "shit" nie. My vrou uiter
dit ook nog net so, selfs hier in Michigan.

Ek gun die Gouwse die geld, ek hoop hulle kry ook 'n tantieme, dan kan
hulle vir altyd op 'n eiland in die son bly.
Vorige onderwerp: Pretoria ISP's??
Volgende onderwerp: PIETIE, OUMA EN DIE FOTO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:42:15 MGT 2024