Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Spaanse grotjes voor iedereen!
Re: Spaanse grotjes voor iedereen! [boodskap #7420] Ma, 14 Oktober 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
German Patricio-Anson wrote:

>> [/color]

Ek dink jou vriend het dit mis.
Afrikaans kan - en sal waarskynlik - eendag in die verre toekoms die
natuurlike dood sterf wat enige taal seker uiteindelik in tyd sterf,
maar dit sal nie met hierdie of die volgende geslag sterf nie.
Miljoene praat dit elke dag met mekaar sonder dat hulle eers bewus van
watter taal hulle praat.
Vorige onderwerp: AFRIKAANS AS VERSAMELWOORD, MENS, TAAL EN NG.
Volgende onderwerp: Drie liefdesgedigte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:53:31 MGT 2024