Etienne / Stefanus [boodskap #7361] |
Di, 08 Oktober 1996 00:00 |
Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23 Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
|
|
|
Re: Etienne / Stefanus [boodskap #7362 is 'n antwoord op boodskap #7361] |
Di, 08 Oktober 1996 00:00 |
Roger Thijs
Boodskappe: 3 Geregistreer: April 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Lesley Robertson wrote:
>
> eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:
>> Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
>> is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
>
> Ja.
> Lesley Robertson-
In de Franse taal is het adjectief dat hoort
bij de naam van de stad "Saint Etienne" (in Frankrijk):
stephanois
(accent op de e toe te voegen)
Groetjes,
Roger Thijs, Mortsel
|
|
|
Re: Etienne / Stefanus [boodskap #7381 is 'n antwoord op boodskap #7361] |
Wo, 09 Oktober 1996 00:00 |
Marius P Jooste
Boodskappe: 9 Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Roger Thijs wrote:
>
> Lesley Robertson wrote:
>>
>> eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:
>>> Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
>>> is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
>>
>> Ja.
>> Lesley Robertson-
> In de Franse taal is het adjectief dat hoort
> bij de naam van de stad "Saint Etienne" (in Frankrijk):
> stephanois
> (accent op de e toe te voegen)
>
> Groetjes,
> Roger Thijs, Mortsel
Nog 'n triviale bydrae:
Die Afrikaanse skrywer Etienne le Roux was eintlike Stephanus le Roux,
ook "Klein-Stephan" genoem deur die wat hom beter geken het.
|
|
|
Re: Etienne / Stefanus [boodskap #7414 is 'n antwoord op boodskap #7361] |
Sa, 12 Oktober 1996 00:00 |
died...
Boodskappe: 5 Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Skrywer Etienne Leroux (Magersfontein ens.) se noemnaam was Steven, so ek
sal nie verbaas wees as sy doopnaam Stephanus was nie.
Etienne Marais wrote in article
...
> Ek het gehoor dat Etienne op een of ander manier die Frans(Latyn herkomstig)
> is vir Stefanus(Germaans herkomstig), ek twyfel of dit waar is... is dit ?
>
|
|
|