Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nederlanders en Afrikaans
Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7371] Di, 08 Oktober 1996 00:00 na volgende boodskap
Etienne Marais[2]  is tans af-lyn  Etienne Marais[2]
Boodskappe: 23
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
'n troetel-taaltjie', is dit waar ?
Re: Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7384 is 'n antwoord op boodskap #7371] Wo, 09 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gys Dubbeld  is tans af-lyn  Gys Dubbeld
Boodskappe: 21
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) writes:
> From: eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais)
> Subject: Nederlanders en Afrikaans
> Date: 8 Oct 1996 12:12:51 GMT

> Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
> verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
> hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
> 'n troetel-taaltjie', is dit waar ?

Dit is miskien waar vir dom Nederlanders wat bloot 'n baie oppervlakkige
kennis van Afrikaans en Suid-Afrika het. Baie ander beskou Afrikaans as 'n
besonder waardevol in terme van sy digkuns ens. en as 'n taal wat kan help
om die algemene posisie van Nederlands as minderheidstaal in die wereld kan
help versterk.

Gys
Re: Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7385 is 'n antwoord op boodskap #7371] Wo, 09 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Guybrush Threepwood  is tans af-lyn  Guybrush Threepwood
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:

> Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
> verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
> hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
> 'n troetel-taaltjie', is dit waar ?

Ik denk dat een glimlach vaak moeilijk onderdrukt kan worden als een
Nederlander Afrikaans hoort. Andersom zal dit voor een Afrikaner die
Nederlands hoort ook wel gelden, denk ik.

Ik denk dat deze reaktie voornamelijk voortkomt uit de herkenning, je
hoort een andere taal, en toch kun je alles (bijna alles) verstaan.

Sommige zinswendingen, en vooral zaken als de dubbele ontkenning
worden inderdaad wel koddig gevonden, alhoewel ik niet zal ontkennen
dat die zinsconstructie ook in Nederland nog wel voor wil komen.

Mark

"All wiyht. Rho sritched mg kegtops awound?"
-- Unknown
Re: Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7386 is 'n antwoord op boodskap #7371] Wo, 09 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Brunwin de Jong  is tans af-lyn  Robert Brunwin de Jong
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
eti...@jupiter.up.ac.za (Etienne Marais) wrote:

> Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
> verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
> hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
> 'n troetel-taaltjie', is dit waar ?

Wat is waar, wat niet? Ik heb nooit een onderzoek gedaan naar noch gelezen
over wat 'de Nederlander' van het Afrikaans vindt. Er zijn wellicht enkele
(universitaire) instituten die zich daar wel mee hebben bezig gehouden.

De termen 'koddig' en 'troetel-taaltjie' hoeven niet per se een negatieve
connotatie te hebben, maar zelf zou ik ze nooit gebruiken. Ik vind
Afrikaans, net als Fries, sommige Vlaamse talen en het Luxemburgs,
schitterend en uniek. Ik geniet van bijna elke Afrikaanse bijdrage in deze
groep en archiveer ze herhaaldelijk. Het is prachtig, een taal naar mijn
hart!

Robert Brunwin de Jong, Nederland.

Robert Brunwin de Jong, The Netherlands: sociology, journalism and training of young broadcasters are my main topics
Re: Nederlanders en Afrikaans [boodskap #7415 is 'n antwoord op boodskap #7371] Sa, 12 Oktober 1996 00:00 Na vorige boodskap
died...  is tans af-lyn  died...
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
I heel waarskynlik waar en as ek vir Galjoen kan aanhaal: "Holland(er)s is
vir Afrikaners snaaks op dieselfde manier as wat bobbejane vir mense
snaaks"

Etienne Marais wrote in article
...
> Een van die onderwerpe op Agenda (die TV program) was eenkeer die
> verhoudings van Nederland met Suid Afrika en Afrikaners. Volgens
> hulle 'navorsing' beskou Nederlanders Afrikaans as 'koddig en
> 'n troetel-taaltjie', is dit waar ?
>
Vorige onderwerp: Etienne / Stefanus
Volgende onderwerp: AFRIKAANS AS VERSAMELWOORD, MENS, TAAL EN NG.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:07:26 MGT 2024