Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stigting van die NG
Stigting van die NG [boodskap #118065] Do, 03 Julie 2008 07:06 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Kan jy my meer vertel oor die geskiedenis van die NG.

Hoe is dit gestig

Deur wie is dit gesttig

Wie is die mense wat die finale besluit krag het om te bepaal of 'n NG
gestig mag word of nie

Hoe werk die stemme

Wie was van die eerste plasers, en wat het van hulle geword. Ek onthou toe
ek die NG per ongeluk ontdek het jare terug was daar 'n ou met die skuilnaam
"Propachem" of so iets. Wonder wat het van hom geword.
Re: Stigting van die NG [boodskap #118069 is 'n antwoord op boodskap #118065] Do, 03 Julie 2008 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1215068350.293308@vasbyt.isdsl.net...
>
> Wie is die mense wat die finale besluit krag het om te bepaal of 'n NG
> gestig mag word of nie
>
> Hoe werk die stemme
>
> Wie was van die eerste plasers, en wat het van hulle geword. Ek onthou toe
http://www.faqs.org/faqs/usenet/creating-newsgroups/part1/
Re: Stigting van die NG [boodskap #118071 is 'n antwoord op boodskap #118065] Do, 03 Julie 2008 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jul, 09:06, "Riaan" wrote:
> Gloudina
>
> Kan jy my meer vertel oor die geskiedenis van die NG.
>
> Hoe is dit gestig
>
> Deur wie is dit gesttig
>
> Wie is die mense wat die finale besluit krag het om te bepaal of 'n NG
> gestig mag word of nie
>
> Hoe werk die stemme
>
> Wie was van die eerste plasers, en wat het van hulle geword. Ek onthou toe
> ek die NG per ongeluk ontdek het jare terug was daar 'n ou met die skuilnaam
> "Propachem" of so iets. Wonder wat het van hom geword.

Kyk gerus na hierdie skakel van Google vir 'n opsomming van al die
plasings oor die jare: http://groups.google.co.uk/group/soc.culture.south-africa.af rikaans/about
Re: Stigting van die NG [boodskap #118078 is 'n antwoord op boodskap #118065] Do, 03 Julie 2008 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Gloudina
> Kan jy my meer vertel oor die geskiedenis van die NG.
>> Hoe is dit gestig
>> Deur wie is dit gesttig
>> Wie is die mense wat die finale besluit krag het om te bepaal of 'n NG
> gestig mag word of nie
>> Hoe werk die stemmef

Jong, ek is ook maar onkundig oor hoe die ding
gewerk het. Toe ons in die middel van die negentiger-
jare op die internet te lande gekom het, was daar
net die soc.culture.south-africa nuusgroep, waarop
mense in Engels gepos het. Toe maak hulle 'n
aankondiging dat daar 'n afrikaanse nuusgroep gestig
kon word, as genoeg mense daarvoor stem. Ek en
my man het gestem, en so het 'n hele klomp ander.
Die man wat agter die stigting gesit het, was 'n
Nederlander Degenaar van, dink ek, die Universiteit
van Utrecht.
Ek merk op, in een van die sites, dat dit mense
van Duke University in die VSA is, wat agter die
organisasie of stigting van die nuusgroepe sit. Weet
nie of dit nou nog so is nie.
Erens moet daar 'n "server" sit waarop hierdie
massas nuusgroepe aan "hardware" gekoppel is,
maar ek weet nie waar nie.
Miskien kan ander mense jou beter vertel
as ek.

Gloudina
Re: Stigting van die NG [boodskap #118079 is 'n antwoord op boodskap #118065] Do, 03 Julie 2008 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Wie was van die eerste plasers, en wat het van hulle geword. Ek onthou toe
> ek die NG per ongeluk ontdek het jare terug was daar 'n ou met die skuilnaam
> "Propachem" of so iets. Wonder wat het van hom geword.

" Propacem" ( wat beteken "vir vrede") was iemand
wat jy 'n bruinman sou noem. Hy was 'n professor
aan 'n Amerikaanse Universiteit en het vir 'n ruk op
die nuusgroep deelgeneem. Hy het uiteindelik besluit
om die nuusgroep op te gee. Dit was in die dae
toe 'n ou genaamd Leendert van Oostrum nog gedink
het hy was koning van die mishoop, en het Propacem
gedurig op alle fronte aangeval. Propacem het een of
twee keer privaat aan my geskryf en my bedank vir
my bydraes op die nuusgroep. Ek het nou nog 'n
stuk wat ek uitgedruk het, wat hy in die jaar 2000
geskryf het. Daarin verdedig hy my reg om myself
'n Afrikaner te noem, selfs al bly ek in Kanada.
Snaaks dat jy eintlik vir hom onthou, Riaan.
Na al die jare. Liewer as al daardie mense wat
rassistiese snert verkoop het. Daar was selfs
'n ou wat my dreigbriewe hier in Ottawa geskryf
het. En onthou jy nog vir Frikkie Potgieter?

Gloudina

Gloudina
Re: Stigting van die NG [boodskap #118083 is 'n antwoord op boodskap #118071] Do, 03 Julie 2008 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jottie skryf:

> Kyk gerus na hierdie skakel van Google vir 'n opsomming van al die
> plasings oor die jare: http://groups.google.co.uk/group/soc.culture.south-africa.af rikaans/about

Ugh dit was nou 'n PYNLIKE ervaring om na daardie skakel te gaan,
Jottie. Toe doen ek mos nou die ding wat enige egotistiese en
selferkende libbie of "useful idiot" sou doen, en daar gaan ek toe op
'n vanity search. O aarde - iewers behoort daar 'n reuse waarskuwing
in groot druk te wees om dit nie - nooit ooit, te doen nie.
Sheesh...
:)
Re: Stigting van die NG [boodskap #118085 is 'n antwoord op boodskap #118083] Do, 03 Julie 2008 17:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jul, 19:39, Katryn wrote:
> Jottie skryf:
>
>> Kyk gerus na hierdie skakel van Google vir 'n opsomming van al die
>> plasings oor die jare:http://groups.google.co.uk/group/soc.culture.south-afri ca.afrikaans/a...
>
> Ugh dit was nou 'n PYNLIKE ervaring om na daardie skakel te gaan,
> Jottie.  Toe doen ek mos nou die ding wat enige egotistiese en
> selferkende libbie of "useful idiot" sou doen, en daar gaan ek toe op
> 'n vanity search. O aarde - iewers behoort daar 'n reuse waarskuwing
> in groot druk te wees om dit nie - nooit ooit, te doen nie.
> Sheesh...
> :)

Niks verkeerd met so bietjie "ego-surfing" nie... ;-)
Dit is vir my nogal merkwaardig met hoeveel ywer vandag se jeug
hulself op die internet publiseer. Ek is ook maar bly daar was nie in
my jonger dae digitale kameras nie...
Re: Stigting van die NG [boodskap #118086 is 'n antwoord op boodskap #118079] Do, 03 Julie 2008 18:33 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hessie skryf

>          " Propacem"  ( wat beteken "vir vrede")  was iemand
>           wat jy 'n bruinman sou noem. Hy was 'n professor
>           aan 'n Amerikaanse Universiteit en het vir 'n ruk op
>           die nuusgroep deelgeneem.

Hy het vir 'n ruk ook onder LeswinLaubscher ( sy eie naam)
en Sizwe Banzi gepos.

Gloudina
Vorige onderwerp: Uit "Die dye trek die dye aan"
Volgende onderwerp: Susanna Smit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:41:41 MGT 2024