Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » dom afrikaners
dom afrikaners [boodskap #7278] Do, 26 September 1996 00:00
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
Daar is wel mense wat geloofwaardigheid gee aan die opvatting dat
Afrikaners dom, agterlik, onbelese en 50 jaar agter die klip is. Van
hierdie mense het nou die Web betree. Gaan kyk gerus by
http://www.science.gmu.edu/~bwallet/afrikaans.html

Koos
Vorige onderwerp: RE: Namakwaland & oom Sampie se afskeidslied
Volgende onderwerp: Houmpeitsj Nuus/News
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:06:39 MGT 2024