Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek en die Reg
Ek en die Reg [boodskap #115501] Wo, 21 November 2007 16:22
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Is U `n Advokaat, Prokureur, Regter, Landdros, Staatsaanklaer of net iemand wat meer van die Regte van Suid Afrika wil weet of Studeer U Regte, dan is hierdie Groep vir U.



Daar is so baie verskillende skakels op die Internet om `n navraag te loods en hierdie Groep is gestig om met een enkele navraag uit te gaan na verskillende spesialiste op die gebied van Regte dat U dadelik `n antwoord deur middel van `n Epos kan ontvang deur slegs een brief te skryf.



Kom ons deel alle wysigings met mekaar, bestudeer uitgewysde sake en leer meer van die Grondwet en die Reg en help mekaar om ons kennis te verbreed.



AFRIKAANS / ENGELS:



Om aan te sluit is eenvoudig, stuur net `n lee Epos na die volgende Epos adres:

Regte-s...@yahoogroups.com
Vorige onderwerp: Engels op US
Volgende onderwerp: Een paar vrage
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 00:37:05 MGT 2024