Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engels op US
Engels op US [boodskap #115496] Wo, 21 November 2007 08:06
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien terloops hoe die Afrikaanses op Stellenbosch hulle wraak kry
op die afdwing van 'n Ingelserige taalbeleid - hulle verkrag die taal!

Die voorblad van my seun se studiegids lees "Pshycology 1".

Dit sal hulle 'leer'!
Vorige onderwerp: Re: Arbeidsprobleme in Namibiƫ
Volgende onderwerp: Ek en die Reg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 04:45:21 MGT 2024