Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Arbeidsprobleme in Namibië
Re: Arbeidsprobleme in Namibië [boodskap #115490] Di, 20 November 2007 11:12 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:oaWdnaP-7Zj3Kd_anZ2dnUVZ8vCdnZ2d@saix.net...

> Die enigste gevolgtrekking wat mens hieruit kan maak, is dat die mense
> in diens van die staat, saam met die politici, eenvoudig nie die
> agtergrond en ondervinding het om die land tot voordeel van almal te
> bestuur nie.

Dit is die gevolgtrekking ja, die uitdaging egter is om dit aan liberaliste
soos Gloudina te probeer verduidelik.
Re: Arbeidsprobleme in Namibië [boodskap #115493 is 'n antwoord op boodskap #115490] Di, 20 November 2007 14:56 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf in boodskap news:1195556791.893494@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:oaWdnaP-7Zj3Kd_anZ2dnUVZ8vCdnZ2d@saix.net...
>
>> Die enigste gevolgtrekking wat mens hieruit kan maak, is dat die mense
>> in diens van die staat, saam met die politici, eenvoudig nie die
>> agtergrond en ondervinding het om die land tot voordeel van almal te
>> bestuur nie.
>
> Dit is die gevolgtrekking ja, die uitdaging egter is om dit aan
> liberaliste soos Gloudina te probeer verduidelik.

----Daar is nog 'n klip om in die water te gooi. Maak nie saak wie en waar
werk nie. Elke pos in die staatsdiens dra 'n sekere werksvermoë en
verantwoordelikheid wat hand aan hand saamloop. As jy in die posisie sit
om ander mense aan te stel en hierdie aangesteldes is nie in staat om die
werk te doen nie [maak nie saak wat hulle kwalifikasies is nie] dan is jy
verantwoordelik want jy het jou plig versuim.
Hierdie is dan presies hoekom Afrika oral vandag skeefloop. Vergeet
van ras. Die mense met die kennis en ondervinding van die werk wat móét
gedoen word, word vervang met onbevoegdes en die werk word nie gedoen nie.
Dis die 'bottom line'. En nog verder af, as hierdie werk nie gedoen word
nie, gaan jy knetter om die genoegsame bevoegdes weer te kry om weer te
probeer inhaal. So, Afrika sal nooit weer kan herstel nie?
Vorige onderwerp: Die Gat - 002.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Engels op US
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:28:36 MGT 2024