hoede tekort [boodskap #577] |
Do, 05 Junie 2003 21:15 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 5 Jun 2003 13:39:46 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>> Hoe sit mens 'n kappie op 'n o?
>>
>> Lorinda
> Dave wrote:
> ôp 'n o? Ek het nie 'n idee nie:-)
Selfsugtig nê? Kennis is veronderstel om gedeel te word. All property
is theft...........oeeps nee, jammer, verkeerde toespraak. As jy my
nie wil help nie sal jy my maar altyd kappie-loos moet sien, en
verduur hoe mense met my op die straathoeke spot.
Lorinda
|
|
|
Re: hoede tekort [boodskap #580 is 'n antwoord op boodskap #577] |
Do, 05 Junie 2003 21:24 |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>
>
> Selfsugtig nê? Kennis is veronderstel om gedeel te word. All property
> is theft...........oeeps nee, jammer, verkeerde toespraak. As jy my
> nie wil help nie sal jy my maar altyd kappie-loos moet sien, en
> verduur hoe mense met my op die straathoeke spot.
>
> Lorinda
Is jy dan bra kappie-loos?
Dave
|
|
|