Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kappie leegte
Kappie leegte [boodskap #581] Do, 05 Junie 2003 21:41 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy wrote:
>
>>
>>
>> Selfsugtig nê? Kennis is veronderstel om gedeel te word. All property
>> is theft...........oeeps nee, jammer, verkeerde toespraak. As jy my
>> nie wil help nie sal jy my maar altyd kappie-loos moet sien, en
>> verduur hoe mense met my op die straathoeke spot.
>>
>> Lorinda
>
> Is jy dan bra kappie-loos?
>
> Dave


Dink jy ek is een of ander feminis??!! Ja.

Lorinda
Re: Kappie leegte [boodskap #583 is 'n antwoord op boodskap #581] Do, 05 Junie 2003 21:56 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Jun 2003 14:41:43 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>
> Dink jy ek is een of ander feminis??!! Ja.
>
> Lorinda

Nou, Lorinda, weet jy waarom dit 'n baie kort kersie sal wees:-)

'kay, feminisme laat jou steeds toe om 'n hoed te dra
Wys vir ons daai hoed - in alt+403 mode
Vorige onderwerp: hoede tekort
Volgende onderwerp: Feministiese Hoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 13:59:59 MGT 2024