Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hoede tekort
hoede tekort [boodskap #577] Do, 05 Junie 2003 21:15 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 5 Jun 2003 13:39:46 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Hoe sit mens 'n kappie op 'n o?
>>
>> Lorinda

> Dave wrote:
> ôp 'n o? Ek het nie 'n idee nie:-)


Selfsugtig nê? Kennis is veronderstel om gedeel te word. All property
is theft...........oeeps nee, jammer, verkeerde toespraak. As jy my
nie wil help nie sal jy my maar altyd kappie-loos moet sien, en
verduur hoe mense met my op die straathoeke spot.

Lorinda
Re: hoede tekort [boodskap #580 is 'n antwoord op boodskap #577] Do, 05 Junie 2003 21:24 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
>
> Selfsugtig nê? Kennis is veronderstel om gedeel te word. All property
> is theft...........oeeps nee, jammer, verkeerde toespraak. As jy my
> nie wil help nie sal jy my maar altyd kappie-loos moet sien, en
> verduur hoe mense met my op die straathoeke spot.
>
> Lorinda

Is jy dan bra kappie-loos?

Dave
Vorige onderwerp: Doomsday blues
Volgende onderwerp: Kappie leegte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:20:38 MGT 2024