Limeriek [boodskap #7178] |
Di, 03 September 1996 00:00 |
JF Dullaart
Boodskappe: 25 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
==================================
die inverse cheshire-se kat
raak moeg vir die wereld en sat
hy verdwyn op 'n dag
met sy stert en sy lag
en al wat oorbly is sy gat!
30 augustus 1996
==================================
joop
--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
j...@its.uct.ac.za
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
_________________________________
Snoepie oor sy inkleurboek:
"Ek maak altyd die lug blou"
|
|
|
Re: Limeriek [boodskap #7184 is 'n antwoord op boodskap #7178] |
Wo, 04 September 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
JF Dullaart wrote:
raak moeg vir die wereld en sat[/color]
> hy verdwyn op 'n dag
> met sy stert en sy lag
> en al wat oorbly is sy gat! >>>>
klap! klap! klap! opstaan klap! klap! klap!
:) :)
|
|
|
Re: Limeriek [boodskap #53123 is 'n antwoord op boodskap #7178] |
Do, 08 November 2001 15:40 |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3BEA7A8D.82E457C6@home.com...
As jy goeie limerieke wil lees, gaan lees die limerieke van Franz Dullaart.
Of dié wat Piet so af en toe hier plaas, hy skryf self 'n mean
limeriek. Hoe lyk dit Pompdonkie, gee vir ons nog 'n paar.
Wouter, die plaasvark wat bietjie in Pretoria kuier
|
|
|