Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Limeriek
Limeriek [boodskap #53106] Do, 08 November 2001 06:52 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar in die ou dae van Usenet News (dit was omtrent net universiteite,
regeringsinstellings, groot besighede ens. wat aan die begin kon
deelneem) het 'n kollega die gewoonte gehad om grappe af te laai. So
hele ruk gelede kry ek toe nog een van sy ou skywe (hy is met die
kuikenloop VSA toe), ongelukkig 'n 5 duim floppie. Kom nou die dag by
my persoonlike rekenaar internis en sowaar daar het hy een wat nog
daai goed kan lees. Hy het toe die goed vir my oorgelaai. Net 'n
klompie swakkerige limerieke, behalwe hierdie een wat ek as
uitstekende digkuns beskou :)

There was a young lady from Exeter
So pretty, men craned their necks at her
One went so far
As to wave from his car
The distinguishing mark of his sex at her

Verskoon die Engels Ta' Hessie van Interpol :-)

Drom
Re: Limeriek [boodskap #53108 is 'n antwoord op boodskap #53106] Do, 08 November 2001 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die wêreld is darem maar klein:))
Ian is van Exeter:)
Annette

Drom skryf in boodskap news:1e507c17.0111072252.e44420f@posting.google.com...
> Daar in die ou dae van Usenet News (dit was omtrent net universiteite,
> regeringsinstellings, groot besighede ens. wat aan die begin kon
> deelneem) het 'n kollega die gewoonte gehad om grappe af te laai. So
> hele ruk gelede kry ek toe nog een van sy ou skywe (hy is met die
> kuikenloop VSA toe), ongelukkig 'n 5 duim floppie. Kom nou die dag by
> my persoonlike rekenaar internis en sowaar daar het hy een wat nog
> daai goed kan lees. Hy het toe die goed vir my oorgelaai. Net 'n
> klompie swakkerige limerieke, behalwe hierdie een wat ek as
> uitstekende digkuns beskou :)
>
> There was a young lady from Exeter
> So pretty, men craned their necks at her
> One went so far
> As to wave from his car
> The distinguishing mark of his sex at her
>
> Verskoon die Engels Ta' Hessie van Interpol :-)
>
> Drom
Re: Limeriek [boodskap #53116 is 'n antwoord op boodskap #53106] Do, 08 November 2001 12:27 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Drom wrote:

> There was a young lady from Exeter
> So pretty, men craned their necks at her

> Verskoon die Engels Ta' Hessie van Interpol :-)
>

Nee, Tant Hessie neem geen verskonings aan nie.
Oppas vir jou. As jy goeie limerieke wil lees,
gaan lees die limerieke van Franz Dullaart.

Tant Hessie wat die hele kabul sal kandahar.
Vorige onderwerp: Burger Wynfees
Volgende onderwerp: Limeriek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 14:10:49 MGT 2024