Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » War talk
War talk [boodskap #112788] Wo, 07 Februarie 2007 19:38
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
http://groups.google.com/group/PoliticalForum

http://groups.google.com/group/ssa911/topics

http://groups.yahoo.com/group/Texas-Democrats/

http://groups.yahoo.com/group/GalvestonCountyYoungRepublican s/

Hi

Kan ons nie almal net een maal per dag n lokale berug van een van ons
koerante by die groupe in drop nie.
Veral berigte inverbant me Mbeki en korupsie, racisme duur die
regering , Zuma , Pagad en die res van die regering( Torrek, veral jy
en Suidwester)

Meestal dink die yanks ons maak n grap as ons praat oor ons regering ,
maar as ons genoeg blootstelling vir hulle gee sal hulle ewentueel ons
in n simpatieke lig sien .

Met die Donnerse internet het ons n baie beter propaganda stelsel as
wat die ANC oot van kon droom.

Maar ons het ook die mees bespotlike regering op die planeet.
Ek se weer dat hulle ons meestel nie ernstig opneem nie omdat dit
buite hulle "Frame of possible existance " is wat ons daaglik in SA
ervaar

Beste
Vorige onderwerp: Wie vertel die beste storie?
Volgende onderwerp: Werk -- Projek personeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:33:22 MGT 2024