Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie vertel die beste storie?
Wie vertel die beste storie? [boodskap #112780] Wo, 07 Februarie 2007 08:16
baba  is tans af-lyn  baba
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
Verskoning vir die deurmekaar Afrikaans (ons is mar 'malle
Hollanders') mar gryp die kans:

Die een die tydens die Wacky Wine Weekend (erste naweek van Juni in
Robertson, Weskaap) die beste story vertel oor die Hollander met fiets
in doolhof kry vir niet een bottel Bon Cap wyn (van organiese
herkomst).

Tydens die Wacky Wine Weekend kan besoekers van Soekershof (doolhowe &
botaniese tuine; familievermaak met opvoedkundig verskil) in die groot
Klaas Voogds Doolhof wyn proe van Bon Cap.

Soos die druiwe van Bon Cap word ook die vetplanten in die tuine van
Soekershof en in die van de eie kwekery van Soekershof op een
volhoudbare manier organies gekultiveer sonder kunsmis en andere
chemikalieen.

Het Wacky Wine Weekend program van Soekershof is een aanvulling op het
eie program van Bon Cap.

Elke oggend, middag en aand word een bottel beskikbaar gestel.

Het definitiewe program word in Maart aangekondig.

Meer info:
Bon Cap: http://www.boncaporganic.co.za
Soekershof: http://www.soekershof.com

Soekershof Walkabout
Mazes & Botanical Gardens

Primary Unusual Destination
Certified by Fair Trade in Tourism in South Africa

Klaas Voogds West, P.O. Box 291, Robertson 6705, South Africa

E-mail: soeke...@lando.co.za
Website: http://www.soekershof.com

Mission statement:
Soekershof Walkabout is a sacred enterprise, based on an appreciation
of nature, humor, play, creation, expression and respect for the land,
and the growth and development of the people and plants who
participate -employees and visitors alike.
Vorige onderwerp: Die Oorwinnaars
Volgende onderwerp: War talk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:04:28 MGT 2024