Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goud
Goud [boodskap #7136] Wo, 28 Augustus 1996 00:00
Len Haasbroek  is tans af-lyn  Len Haasbroek
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hi,
Die een kan ek nie laat verby gaan nie.
Nou die dag word my ma deur 'n manspersoon genader met 2 goue oorbelle
(nogal 24 karaat oorgeblaas) wat hy wil verkoop.
My ma se toe nee, dit lyk vir haar asof die goed al gedra is, waarop die
persoon antwoord: My broer het dit self by (bekende kettingwinkel)
gesteel en dis nog nooit gedra nie!
HAHAHA!
Groetnis
Len
Vorige onderwerp: Was die Kool die sous werd vir die nuwe SA?
Volgende onderwerp: Oor mielies, perskes en nog meer.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:07:54 MGT 2024