Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Deon v/d Walt dood
Deon v/d Walt dood [boodskap #107500] Wo, 30 November 2005 05:13
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Deon v.d Walt, algemeen aanvaar as ons beste en mees bekende tenoor, is
doodgeskiet deur sy pa op sy wynplaas naby die Paarl.
Die pa, Charles, het homself daarna om die lewe gebring.
Die ma was nie tuis tydens die voorval nie.
Dit is wat ek nou net op RSG nuus gehoor het - sal later weer hieroor skryf
as ek enige iets verkeerd gehoor het.

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Nujoma-paniek
Volgende onderwerp: Politiek en somme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:10:53 MGT 2024