Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Demokrasie: Wat presies beteken dit?
Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6790] Ma, 15 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
Armando Pellencin[2]  is tans af-lyn  Armando Pellencin[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6798 is 'n antwoord op boodskap #6790] Di, 16 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.

Demokrasie kan 'n verkeiedenheid van vorme aanneem. Daar is 'n
konsosiatiewe demokrasie ( soos in die geval van Switzerland ) ,
liberale demokrasie ens. Daar is dus 'n aantal verbuigings van
hierdie staatsvorm.

Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie. In Suid-Afrika kan
demokrasie slaag in 'n federale staatsvorm aangesien die land te groot
mate van diversiteit het. Etniese, taal en kultuur diversiteit gaan
nie in 'n kookpot tot een vorm verander word nie.

Ek sien ook uit na sinvolle gesprek en nie die normale nonsens in
hierdie nuusgroep nie.
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6799 is 'n antwoord op boodskap #6790] Di, 16 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:
> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.
>

Demokrasie beteken die volgende:

As 40% van die bevolking stem vir alternatief 1, 35% vir alternatief 2,
en 25% vir alternatief 3, dan word alternatief 1 as die norm aanvaar, en
60% van die bevolking is ontevrede!
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6800 is 'n antwoord op boodskap #6790] Di, 16 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.

Demokrasie kan 'n verkeiedenheid van vorme aanneem. Daar is 'n
konsosiatiewe demokrasie ( soos in die geval van Switzerland ) ,
liberale demokrasie ens. Daar is dus 'n aantal verbuigings van
hierdie staatsvorm.

Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie. In Suid-Afrika kan
demokrasie slaag in 'n federale staatsvorm aangesien die land te groot
mate van diversiteit het. Etniese, taal en kultuur diversiteit gaan
nie in 'n kookpot tot een vorm verander word nie.

Ek sien ook uit na sinvolle gesprek en nie die normale nonsens in
hierdie nuusgroep nie.
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6812 is 'n antwoord op boodskap #6790] Wo, 17 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , arm...@smartnet.co.za says...
>
> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.
>

Die mense wat veronderstel is om vir die wêreld
"demokrasie" te gegee het (die ou Grieke in Athene
gedurende die tyd van Pericles), het op die markplein
met hulle boyfriends gesit en stem, terwyl die slawe
en die Griekse vroue al die betekenisvolle werk gedoen
het. Fraaie demokrasie.
Om werklike demokrasie in aksie te sien, moet 'n
mens myns insiens gaan na sommige van die stelsels
van die inheemse stamme van Kanada, waar hulle die
vroue insluit by hulle magsstrukture, en eenvoudig nie
'n besluit neem totdat 'n konsensie bereik is nie.
Die sogenaamde Britse stelsel van demokrasie word
baie keer beskou as die diktatorskap van die meerderheid.
Waar die bevolking baie homogeen is, maak dit nie veel
saak nie. As daar, soos in SA, baie groepe met hulle eie
politieke agendas is, kan dit nogal 'n probleem skep.
My eie gevoel is dat enige sisteem wat dit moontlik
maak vir die bevolking om elke vier of vyf jaar te stem,
en so te verhoed dat daar diktatorskappe ontstaan, 'n
werkbare sisteem is. Maar wat het in SA gebeur gedurende
die apartheidsjare. Daar was wel verkiesings, en tog was
daar 'n diktatorskap.

In 'n gesonde "demokrasie" is daar myns insiens die
moontlikheid vir 'n pendulum om te swaai tussen konser-
watiewe en liberale beleidrigtings (uitgedruk deur die
elektoraat se wense elke vier of vyf jaar.) Selfs in die dik-
tatorskap van die apartheidsregering het daardie pendulum
begin swaai tussen verligte en verkrampte denke, en uitein-
delik het dit gelei tot die opbreek van die Afrikanerstaat, wat
eintlik tog ook maar gebou was op die politieke agendas van
sekere mense, en die terrorisering van enigiemand wat nie
met daardie agenda saamgestem het nie. So, dis die pendulum
se swaai wat kosbaar is, nie die tipe regeringsstruktuur nie.

Gloudina Bouwer
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6813 is 'n antwoord op boodskap #6790] Wo, 17 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.

Demokrasie kan 'n verkeiedenheid van vorme aanneem. Daar is 'n
konsosiatiewe demokrasie ( soos in die geval van Switzerland ) ,
liberale demokrasie ens. Daar is dus 'n aantal verbuigings van
hierdie staatsvorm.

Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie. In Suid-Afrika kan
demokrasie slaag in 'n federale staatsvorm aangesien die land te groot
mate van diversiteit het. Etniese, taal en kultuur diversiteit gaan
nie in 'n kookpot tot een vorm verander word nie.

Ek sien ook uit na sinvolle gesprek en nie die normale nonsens in
hierdie nuusgroep nie.
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6820 is 'n antwoord op boodskap #6790] Do, 18 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek haal die lied "Democracy" van Leonard Cohen
hier aan. Leonard Cohen is 'n Kanadees.

It is coming through a hole in the air,
from those nights in Tiananmen Square.
It is coming from the feel
that it ain't exactly real,
or it's real, but it ain't exactly there.
From the wars against disorder,
from the sirens night and day,
from the fires of the homeless
from the ashes of the gay:
Democracy is coming to the U.S.A.
Sail on, sail on
O mighty ship of state
To the Shores of Need
Past the Reefs of Greed
Through the Squalls of Hate
Sail on, sail on, sail on.

It is coming through a crack in the wall;
on a visionary flood of alcohol;
from the staggering account
of the Sermon on the Mount
which I don't pretend to understand at all.
It's coming from the silence
on the dock of the bay,
from the brave, the bold, the battered
heart of Chevrolet:
Democracy is coming to the U.S.A.

It is coming from the sorrow on the street,
the holy places where the races meet;
from the homicidal bitchen'
that goes down in every kitchen
to determine who will serve and who will eat.
From the wells of disappointment
where the women kneel to pray
for the grace of G-d in the desert here
and the desert far away:
Democracy is coming to the U.S.A.

It is coming to America first,
in the cradle of the best and of the worst.
It is here they got the range
and the machinery for change
and it's here they got the spiritual thirst.
It's here the family's broken
and it's here the lonely say
that the heart has got to open
in a fundamental way:
Democracy is coming to the U.S.A.

It is coming from the women and the men.
O baby, weëll be making love again.
We'll be going down so deep
that the river's going to weep,
and the mountain's going to shout Amen!
It's coming like the tidal flood
beneath the lunar sway,
imperial, mysterious,
in amorous array:
Democracy is coming to the U.S.A.

I'm sentimental, if you know what I mean:
I love the country but I can't stand the scene.
And I'm neither left nor right
I'm just staying home tonight'
getting lost in that hopeless little screen.
But I'm stubborn as those garbage bags
that time cannot decay,
I'm junk but I'm still holding up
this little wild bouquet:
Democracy is coming to the U.S.A.

Ek dink Cohen is meeste van die tyd nie sarkasties of
ironies nie. Ek dink ook dat hierdie woorde ook toege-
pas kan word op Kanada en Suid-Afrika.

Gloudina Bouwer
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6821 is 'n antwoord op boodskap #6790] Do, 18 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.

Demokrasie kan 'n verkeiedenheid van vorme aanneem. Daar is 'n
konsosiatiewe demokrasie ( soos in die geval van Switzerland ) ,
liberale demokrasie ens. Daar is dus 'n aantal verbuigings van
hierdie staatsvorm.

Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie. In Suid-Afrika kan
demokrasie slaag in 'n federale staatsvorm aangesien die land te groot
mate van diversiteit het. Etniese, taal en kultuur diversiteit gaan
nie in 'n kookpot tot een vorm verander word nie.

Ek sien ook uit na sinvolle gesprek en nie die normale nonsens in
hierdie nuusgroep nie.
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6822 is 'n antwoord op boodskap #6790] Do, 18 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Naarden  is tans af-lyn  Michel Naarden
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
VMN wrote about Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit?
> In article ,
> arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:
>> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
>> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas
>> kan word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie
>> gorrel nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.
>>

> Demokrasie beteken die volgende:

> As 40% van die bevolking stem vir alternatief 1, 35% vir alternatief
> 2, en 25% vir alternatief 3, dan word alternatief 1 as die norm
> aanvaar, en
> 60% van die bevolking is ontevrede!

Als alternatief 2 wordt gekozen is *65%* ontevreden.
En als alternatief 3 wordt gekozen is *75%* vd bevolking ontevreden.
So what's your point?

Of heb je liever dat 1 persoon het voor het zeggen heeft en
99.9999(etc)% van de bevolking ontevreden is?

btw, ik dacht dat jullie daar al een democratie hadden?

--
Michel

--
PGP fingerprint = B1 BB 3A 55 A9 FE 13 57 D2 F5 5F 01 29 CC 1A 0E
Public key on keyservers | Key ID = 0xAB8C4569
--

... Rule of acquisition no. 9: Opportunity plus instinct equals
profit.
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6826 is 'n antwoord op boodskap #6790] Vr, 19 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gys Dubbeld  is tans af-lyn  Gys Dubbeld
Boodskappe: 21
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article l...@alpha.terranet.co.za (Louis Siebrits) writes:
> From: l...@alpha.terranet.co.za (Louis Siebrits)
> Subject: Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit?
> Date: Wed, 17 Jul 1996 17:27:50 GMT

> arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

>> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
>> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
>> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
>> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.

> Demokrasie kan 'n verkeiedenheid van vorme aanneem. Daar is 'n
> konsosiatiewe demokrasie ( soos in die geval van Switzerland ) ,
> liberale demokrasie ens. Daar is dus 'n aantal verbuigings van
> hierdie staatsvorm.

> Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
> stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
> Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
> daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie. In Suid-Afrika kan
> demokrasie slaag in 'n federale staatsvorm aangesien die land te groot
> mate van diversiteit het. Etniese, taal en kultuur diversiteit gaan
> nie in 'n kookpot tot een vorm verander word nie.

> Ek sien ook uit na sinvolle gesprek en nie die normale nonsens in
> hierdie nuusgroep nie.

Dit is eintlik meer 'n kwessie van waardes eerder as opvoeding of selfs
strukture. Die onderwysstandaard kan so goed wees wat kan kom, die strukture
kan die beste wees wat daar is, maar dit gee nog nie vir 'n mens demokrasie
nie. Demokrasie is gebaseer op die erkenning van menslike beprektheid: dat
daar geen enkele individu of groep, maak nie saak hoe slim of hoe
mensliewend nie, wat genoeg ken of weet om 'n staat of 'n gemeenskap te
bestuur nie. Dr Verwoerd was een van die slimste mense en bes-opgevoede
mense in Suid Afrika, Moeder Teresa van Calcutta is een van die beste
mense wat daar is - maar al die kennis en intelligensie van Dr Verwoerd
is bederf deurdat hy nie kon insien dat hy miskien verkeerd kan wees
nie, dat die arme, onopgevoede bedelaar miskien 'n paar dinge kon
insien wat hy met al sy insig en kennis nie sou kon begryp nie.
Dieselfde sou gebeur as ons onder die diktatuur van 'n "goeie
mensliewende mens" soos Moeder Teresa sou staan - sy sou almal met 'n
chritelike mensliewendheid behandel maar terselfdertyd sou die land
ekonomies ten gronde gaan. In enige gemeenskap het 'n mens die
Verwoerds en die Moeder Teresa's; die bedelaars en die nyweraars;
die nasionaliste en die internasionaliste; sosialiste en liberales;
nodig bloot omdat geen enkele menslike insig of oplossing alle
antwoorde kan died nie, almal dra 'n onvolledige stukkie van die
waarheid met hulle saam, en die enigste menier waarop 'n mens al die
insigte kan akkomodeer is binne 'n demokratiese struktuur waarin
almal 'n demokratiese lewenshouding openbaar.

Gys
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6850 is 'n antwoord op boodskap #6790] Di, 23 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmanuel Lambert  is tans af-lyn  Emmanuel Lambert
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hello,

Eerst en vooral zou ik mij willen excuseren voor het feit dat ik niet
in het Afrikaans schrijf, maar wel in het Nederlands. Ik hoop dat dit
voor jullie voldoende begrijpbaar is...

> Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
> stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
> Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
> daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie.

Dat is inderdaad heel juist!

- Een bijkomend probleem is volgens mij het feit dat er steeds een
groot deel van de bevolking niet echt geinteresseerd is in wat er op
politiek vlak gebeurt. Stemplicht vind ik bijgevolg niet goed, wel
stemrecht! Als je een democratie hebt met stemplicht, dan geven
verkiezingen steeds een verdraaid beeld omdat een groot aantal mensen
een stem uitbrengen voor een bepaalde partij, NIET omdat ze er echt
achter staan, maar wel omdat hun vader en moeder bijvoorbeeld ook voor
die partij stemde, of omdat ze zich door reklameslogans laten
beinvloeden en niet door wat er werkelijk gebeurt en gepresteerd wordt
op politiek vlak.

- Ten tweede vind ik het absoluut noodzakelijk in een democratie dat
er zeer regelmatig REFERENDUMS gehouden worden. Eveneens op
vrijwillige basis, dus dat je niet verplicht bent als burger om eraan
deel te nemen. in Belgie worden er jammergenoeg nooit referendums
gehouden.

Graag jullie mening!!
Vriendelijke groeten uit belgie.
Emmanuel Lambert
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6851 is 'n antwoord op boodskap #6790] Di, 23 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmanuel Lambert  is tans af-lyn  Emmanuel Lambert
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hello,

Eerst en vooral zou ik mij willen excuseren voor het feit dat ik niet
in het Afrikaans schrijf, maar wel in het Nederlands. Ik hoop dat dit
voor jullie voldoende begrijpbaar is...

> Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
> stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
> Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
> daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie.

Dat is inderdaad heel juist!

- Een bijkomend probleem is volgens mij het feit dat er steeds een
groot deel van de bevolking niet echt geinteresseerd is in wat er op
politiek vlak gebeurt. Stemplicht vind ik bijgevolg niet goed, wel
stemrecht! Als je een democratie hebt met stemplicht, dan geven
verkiezingen steeds een verdraaid beeld omdat een groot aantal mensen
een stem uitbrengen voor een bepaalde partij, NIET omdat ze er echt
achter staan, maar wel omdat hun vader en moeder bijvoorbeeld ook voor
die partij stemde, of omdat ze zich door reklameslogans laten
beinvloeden en niet door wat er werkelijk gebeurt en gepresteerd wordt
op politiek vlak.

- Ten tweede vind ik het absoluut noodzakelijk in een democratie dat
er zeer regelmatig REFERENDUMS gehouden worden. Eveneens op
vrijwillige basis, dus dat je niet verplicht bent als burger om eraan
deel te nemen. in Belgie worden er jammergenoeg nooit referendums
gehouden.

Graag jullie mening!!
Vriendelijke groeten uit belgie.
Emmanuel Lambert
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6852 is 'n antwoord op boodskap #6790] Di, 23 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Emmanuel Lambert  is tans af-lyn  Emmanuel Lambert
Boodskappe: 4
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hello,

Eerst en vooral zou ik mij willen excuseren voor het feit dat ik niet
in het Afrikaans schrijf, maar wel in het Nederlands. Ik hoop dat dit
voor jullie voldoende begrijpbaar is...

> Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
> stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
> Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
> daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie.

Dat is inderdaad heel juist!

- Een bijkomend probleem is volgens mij het feit dat er steeds een
groot deel van de bevolking niet echt geinteresseerd is in wat er op
politiek vlak gebeurt. Stemplicht vind ik bijgevolg niet goed, wel
stemrecht! Als je een democratie hebt met stemplicht, dan geven
verkiezingen steeds een verdraaid beeld omdat een groot aantal mensen
een stem uitbrengen voor een bepaalde partij, NIET omdat ze er echt
achter staan, maar wel omdat hun vader en moeder bijvoorbeeld ook voor
die partij stemde, of omdat ze zich door reklameslogans laten
beinvloeden en niet door wat er werkelijk gebeurt en gepresteerd wordt
op politiek vlak.

- Ten tweede vind ik het absoluut noodzakelijk in een democratie dat
er zeer regelmatig REFERENDUMS gehouden worden. Eveneens op
vrijwillige basis, dus dat je niet verplicht bent als burger om eraan
deel te nemen. in Belgie worden er jammergenoeg nooit referendums
gehouden.

Graag jullie mening!!
Vriendelijke groeten uit belgie.
Emmanuel Lambert
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6888 is 'n antwoord op boodskap #6790] Ma, 29 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kuy...  is tans af-lyn  kuy...
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Emmanuel Lambert wrote:
>
>
>> ... groot deel van de bevolking niet echt geinteresseerd is in wat er op politiek vlak gebeurt. Stemplicht vind ik bijgevolg niet goed, wel
> stemrecht!
>
> ... vind ik het absoluut noodzakelijk... dat er zeer regelmatig REFERENDUMS gehouden worden.

Ek het nie die indruk gekry dat Suid-Afrikaners onverskillig staan
teenoor die politiek nie. Daarvan kan die lang rye tydens die
verkiesing in 1994 getuig. Daardie mense was almal vrywillig daar.

In Kanada word daar juis nie 'n referendum gehou oor die doodstraf nie
omdat die meeste mense na die Paul Bernardo insident daarvoor sou stem.
Die regering meen seker dat die algemene bevolking nie weet wat is goed
vir hulle nie.

Sodoende kan minderhede ook beskerm word.

Griet
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6899 is 'n antwoord op boodskap #6790] Di, 30 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
iemand het geskryf oor demokrasie: (jammer, kon nie aflei wie nie)
>> ...Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.

Emmanuel.Lambert skryf:
> ..Stemplicht vind ik bijgevolg niet goed, wel stemrecht! ...
> - Ten tweede vind ik het absoluut noodzakelijk in een democratie dat
> er zeer regelmatig REFERENDUMS gehouden worden. ...

Ek wil drie punte maak:

1)Die nuwe Suid Afrika is veronderstel om 'n demokrasie te he,
so ook bv. Australie. Tog is die doodstraf in beide lande afgeskaf,
deur polities-korrekte drukgroepe wat die apologete is van
moordenaars. Hulle is te bang om 'n referendum daaroor te hou.
Die meerderheid van die bevolking (Blank en swart in SA!) is
duidelik ten gunste van die doodstraf. Dit is onteenseglik
bewys in meningspeilings.

2)Dit is uiters ondemokraties om mense te dwing om te stem.
(soos bv. in Belgie en Australie).
Dit gee die politici (sulke lae kakkerlakke!) die valse indruk
dat die algemene publiek in hul verneukery en gefoefel belangstel.
Enigiemand wat in SA grootgeword het sal weet hoe belangrik
'n sogenaamde "wegblystem" geword het as protes ens.
Om nie te stem nie seg ook iets.
Die enigste alternatief, as mense gedwing word om te stem,
(terwyl hulle eintlik gatvol is vir die politieke stelsel),
is om soos in Belgie vir Van Rossum (die anargis?) of die
Vlaamse Blok te stem.

3)Demokrasie beteken "government by the people".
Dit word voorgehou as die beste of model-stelsel. Ga!
Demokrasie is 'n uiters beperkte stelsel, wat selfs in
Kapitalis-Westerse lande nie behoorlik werk nie.
Die massas dink omdat hulle kan stem het hulle 'n invloed
in wat uiteindelik aangaan. Dit is reeds bewys (en 'n algemene
feit in politieke teorie), dat individuele voorkeure gewoonlik
nie gepaardgaan met kollektiewe voorkeure nie) ens ens.
Baie lande word uitgeskel daarvoor dat hul "ondemokraties" is,
terwyl daar eintlik bedoel word dat hul nie-kapitalisties
of nie-westersgesind is. (Is die Weste altyd die beste?)
En nou moet die res van die wereld "opgevoed" word tot
demokrasie ???

Vriendelike groete.
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #6915 is 'n antwoord op boodskap #6790] Do, 01 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , gal...@ibm.net says...
>
>
> iemand het geskryf oor demokrasie: (jammer, kon nie aflei wie nie)
>>> ...Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.

Ek vind dit interessant dat jy daar in Australië
ook so anti-regering praat. Is dit algemeen? Dit
is natuurlik die nuwe rigting in Noord-Amerika.
Van milde teen die sentrale regering wees, tot
die uiterste vorms waar hulle private militias vorm.

Ek dink ook dis baie jammer dat die woord
"demokrasie" gebruik word net vir sekere Westerse
stelsels. In 'n Westerse demokrasie kan daar net so-
veel diktatorskap ontwikkel as daar nie "checks and
balances" is om dit te verhoed nie. Hier in Kanada,
met ons Britse stelsel, lyk dit vir my soms dat die
enigste "check and balance" wat ons het, die
Senaat is wat gewoonlik vol van die vorige party se
senatore gelaai is. Ek hou dus meer van die VSA se
grondwet, waar daar 'n hele klomp ingeboude "checks
and balances" is. Dan kan die President aan die een
party behoort en die Kongres en Senaat, soos nou, 'n
meerderheid van die ander party hê.

Oor die doodstraf stem ek nie saam met jou nie. Dit
is verkeerd om dood te maak.

Gloudina
Re: Demokrasie: Wat presies beteken dit? [boodskap #7146 is 'n antwoord op boodskap #6790] Do, 29 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
arm...@smartnet.co.za (Armando Pellencin) wrote:

> Is daar iemand wat my aub kan se wat die politieke term "demokrasie"
> beteken, of dit 'n sinvolle stelsel is, of dit regverdig toegepas kan
> word en of dit die aangewese stelsel vir die RSA is? Ek wil nie gorrel
> nie, ek sou graag 'n ernstige gesprek hieroor wil voer. ALP.

Demokrasie kan 'n verkeiedenheid van vorme aanneem. Daar is 'n
konsosiatiewe demokrasie ( soos in die geval van Switzerland ) ,
liberale demokrasie ens. Daar is dus 'n aantal verbuigings van
hierdie staatsvorm.

Volgens my is dit 'n meer 'n "sosiale toestand" as 'n politieke
stelsel. Mense moet opgevoed wees om hierdie stelsel te kan bestuur.
Die feit dat mense nie polities opgevoed is nie, dra hoofsaaklik
daartoe by dat demokrasie nie in Afrika slaag nie. In Suid-Afrika kan
demokrasie slaag in 'n federale staatsvorm aangesien die land te groot
mate van diversiteit het. Etniese, taal en kultuur diversiteit gaan
nie in 'n kookpot tot een vorm verander word nie.

Ek sien ook uit na sinvolle gesprek en nie die normale nonsens in
hierdie nuusgroep nie.
Vorige onderwerp: Oor mielies, perskes en nog meer.
Volgende onderwerp: Die Afrikaner: Bolger weier om verskoning te vra vir 27 000
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:53:51 MGT 2024