Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Lekkerrrr Loslyf!
Lekkerrrr Loslyf! [boodskap #6726] Di, 09 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
Charl Durand  is tans af-lyn  Charl Durand
Boodskappe: 55
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
So van tydskrifte gepraat. Miskien publiseer de kat mooi afrikaans, maar
jissis dis so donners pretensieus. Ek het die eerste uitgawe van Loslyf
'n hele ruk gelede gekoop, en nie aleen was dit nogal verbasende prosaise
(prosaiis?? prosaies??) afrikaans nie, maar dit het lekker gelees. Maar
so na die derde bladsy van koek uit alle hoeke bekyk raak mens gatvol. Ek
reken Ryk Hatting moet so bietjie daar by de kat gaan uithelp.

Vir die verafgeleës: Loslyf is die sustertydskrif van Hustler en skrywer
Ryk Hattingh is die redakteur. Of was nog laas toe ek gekyk het.

--
******************************************
Charl Durand
Events Calendar SA
** Sport Information Specialists **
PO Box 208 Bedfordview 2008
South Africa

Telephone 27-11-616-6225
Fax 27-11-622-4676

*******************************************

"During the Industrial Age knowledge was power.
In the Information Age knowledge about knowledge is power."
Re: Lekkerrrr Loslyf! [boodskap #6727 is 'n antwoord op boodskap #6726] Di, 09 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ber...  is tans af-lyn  ber...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
> ...en vir die eerste keer gepubliseer wat toe ons kinders was, ons
> onder mekaar gefluister en agter ons hande oor gegiggel het. Dit was
> 'n groot bevryding, maar die feit dat mense maar basies dieselfde
> soort dier is, kom nerers so vinnig tuis soos met pornografie nie!

En in die nuwe SA is een van die beter dinge die vryheid van keuse en
akkommodering van ander se belange. In die verband word gepraat van "Losklos"
as 'n boetie vir "Loslyf". Sal dit in SA kan werk? Waarskynlik beter as wat
meeste mense dink.
Re: Lekkerrrr Loslyf! [boodskap #6738 is 'n antwoord op boodskap #6726] Wo, 10 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Charl Durand <ev...@aztec.co.za> wrote:
<<>Vir die verafgeleës: Loslyf is die sustertydskrif van Hustler en skrywer
> Ryk Hattingh is die redakteur. Of was nog laas toe ek gekyk het.>>>

...en vir die eerste keer gepubliseer wat toe ons kinders was, ons
onder mekaar gefluister en agter ons hande oor gegiggel het. Dit was
'n groot bevryding, maar die feit dat mense maar basies dieselfde
soort dier is, kom nerers so vinnig tuis soos met pornografie nie!
Vorige onderwerp: Nuwe Afrikaanse boeke
Volgende onderwerp: afrikaanse boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:53:17 MGT 2024