Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Nuwe Afrikaanse boeke
Nuwe Afrikaanse boeke [boodskap #6680] Ma, 01 Julie 1996 00:00
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Nuwe Afrikaanse boeke, gepubliseer tussen Julie en September 1995 is
nou op die houmpeitsj.

Die houmpeitsj bevat nou Afrikaanse boeke gepubliseer sedert Julie
1994.

Daar is ook 'n soekmeganisme om titels en/of outeurs te vind.

Vir dié wat nie naby 'n boekwinkel woon nie, is daar adresse van
boekwinkels, sommige kan per e-pos bereik word, ander het WWW
bladsye.

http://www-jfd.its.uct.ac.za/

Joop
Vorige onderwerp: internet Times
Volgende onderwerp: Lekkerrrr Loslyf!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:05:12 MGT 2024