Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #101943] Vr, 18 Maart 2005 10:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat was die lekkings in vanoggend se Super12 wedstryde?
Ek moes in 'n ry iewers gaan staan, en het dit gemis.
Vroegoggend na 7's gekyk in Hong Kong . ons span het ver gewen teen Paraguy
, wat die eerste keer deelneem.
Daar is 'n hardloper in ons 7's span met die van Stick, wat nogal vinnig is.

--
Groetnis
Annette
Re: Rugby [boodskap #101958 is 'n antwoord op boodskap #101943] Vr, 18 Maart 2005 23:17 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Annette - die Reds het gewen - vra my nie die telling nie. (Ek het dit
self nie gesien nie.)
Al die ander spanne draf eers more uit - so die neerslagtigheid kan eers
more inskop....
Vorige onderwerp: Super 12
Volgende onderwerp: Geluk Haaie!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 17:01:36 MGT 2024