Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bababloubulletjies
Bababloubulletjies [boodskap #101843] Vr, 11 Maart 2005 09:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kon toe vandag nie 'n enkele punt aanteken nie - en dit glo met 'n volle
sterkte span.
Dit gebeur as 'n span te lank eendimensionele rugby probeer speel.....
--
Groetnis
Annette
Re: Bababloubulletjies [boodskap #101852 is 'n antwoord op boodskap #101843] Vr, 11 Maart 2005 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Heyneke Meyer is 'n kleinboer afrigter. Lyk my die S12 is uit sy diepte
uit. Hoe kan hy volhard met Hougaard? Daai babablou het pas verander in
so 'n ligte strontbruin.....

"Annette" skryf in boodskap news:d0ro84$7kh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kon toe vandag nie 'n enkele punt aanteken nie - en dit glo met 'n volle
> sterkte span.
> Dit gebeur as 'n span te lank eendimensionele rugby probeer speel.....
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Bababloubulletjies [boodskap #101865 is 'n antwoord op boodskap #101852] Sa, 12 Maart 2005 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lees vanoggend dat Jake White nou glo nie meer gaan kommentaar lewer op die
Super 12 pogings nie.
Daar gaan staan en verloor die Stormers toe ook teen die Brumbies se
jongspan.
Vanoggend vroeg se wedstryd tussen die Hurricanes en Reds was genoeg om te
bewys dat ons spanne maar moet onttrek en uitrus vir die 3 nasies:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:s5ednV9_xeUY9qzfRVn-tg@is.co.za...
> Heyneke Meyer is 'n kleinboer afrigter. Lyk my die S12 is uit sy diepte
> uit. Hoe kan hy volhard met Hougaard? Daai babablou het pas verander in
> so 'n ligte strontbruin.....
> "Annette" wrote in message
> news:d0ro84$7kh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kon toe vandag nie 'n enkele punt aanteken nie - en dit glo met 'n volle
>> sterkte span.
>> Dit gebeur as 'n span te lank eendimensionele rugby probeer speel.....
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Bababloubulletjies [boodskap #101866 is 'n antwoord op boodskap #101865] Sa, 12 Maart 2005 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie 'depressing' nie? Daar's nie 'n manier wat SA werklik met die
buitelanders kan kompeteer solank as wat hulle in die huidige 'mindset' is
nie. As mens net na die Bulls en die Hurricanes kyk, dan is die verskille
duidelik. Die Hurricanes doen alles vinniger en meer doelgerig. Die
Bulls probeer bewys hulle's sterker en swaarder, maar ploeter soos osse op
die veld rond en speel 'n dom spel net soos wat mens jou 'n spul osse kan
indink.....maar ek wil nie beeste beledig nie!

"Annette" skryf in boodskap news:d0u7kv$ks9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lees vanoggend dat Jake White nou glo nie meer gaan kommentaar lewer op
> die
> Super 12 pogings nie.
> Daar gaan staan en verloor die Stormers toe ook teen die Brumbies se
> jongspan.
> Vanoggend vroeg se wedstryd tussen die Hurricanes en Reds was genoeg om te
> bewys dat ons spanne maar moet onttrek en uitrus vir die 3 nasies:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:s5ednV9_xeUY9qzfRVn-tg@is.co.za...
>> Heyneke Meyer is 'n kleinboer afrigter. Lyk my die S12 is uit sy diepte
>> uit. Hoe kan hy volhard met Hougaard? Daai babablou het pas verander
>> in
>> so 'n ligte strontbruin.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:d0ro84$7kh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kon toe vandag nie 'n enkele punt aanteken nie - en dit glo met 'n
>>> volle
>>> sterkte span.
>>> Dit gebeur as 'n span te lank eendimensionele rugby probeer speel.....
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Bababloubulletjies [boodskap #101868 is 'n antwoord op boodskap #101866] Sa, 12 Maart 2005 09:12 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Wat dink jy van Chiefs wat vandag die Blues gewen het - volgens die
kaptein " met passie" ?
En ek kyk hoe hulle die speler met die bal aanvat - nie wag dat die speler
na hulle aangehuppel kom nie.
Wat my die meeste tref is hoe daardie spanne die bal op spoed met gemak
hanteer, en ek wil knaend vir ons afrigters skryf om hul blou-oogseuntjies
eers te leer hoe om 'n bal uit te gee en te vang.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:jY2dnd4pm_d_O6_fRVn-jg@is.co.za...
> Is dit nie 'depressing' nie? Daar's nie 'n manier wat SA werklik met die
> buitelanders kan kompeteer solank as wat hulle in die huidige 'mindset' is
> nie. As mens net na die Bulls en die Hurricanes kyk, dan is die verskille
> duidelik. Die Hurricanes doen alles vinniger en meer doelgerig. Die
> Bulls probeer bewys hulle's sterker en swaarder, maar ploeter soos osse op
> die veld rond en speel 'n dom spel net soos wat mens jou 'n spul osse kan
> indink.....maar ek wil nie beeste beledig nie!
> "Annette" wrote in message
> news:d0u7kv$ks9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lees vanoggend dat Jake White nou glo nie meer gaan kommentaar lewer op
>> die
>> Super 12 pogings nie.
>> Daar gaan staan en verloor die Stormers toe ook teen die Brumbies se
>> jongspan.
>> Vanoggend vroeg se wedstryd tussen die Hurricanes en Reds was genoeg om te
>> bewys dat ons spanne maar moet onttrek en uitrus vir die 3 nasies:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:s5ednV9_xeUY9qzfRVn-tg@is.co.za...
>>> Heyneke Meyer is 'n kleinboer afrigter. Lyk my die S12 is uit sy diepte
>>> uit. Hoe kan hy volhard met Hougaard? Daai babablou het pas verander
>>> in
>>> so 'n ligte strontbruin.....
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:d0ro84$7kh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Kon toe vandag nie 'n enkele punt aanteken nie - en dit glo met 'n
>>>> volle
>>>> sterkte span.
>>>> Dit gebeur as 'n span te lank eendimensionele rugby probeer speel.....
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Sport
Volgende onderwerp: Super 12
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 01:10:03 MGT 2024