Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Political correctness bites niggers
Political correctness bites niggers [boodskap #95800] So, 01 Augustus 2004 08:36 na volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 15:24:20 +1000, mastic wrote:

> It is just sooo funny when the niggers are bitten by the political
> correctness they expect of whites.
>
> http://www.warroom.com/Racial/schoolslur.htm

" Teen faces suspension for 'n-word' "
(heel interessant dat ek, Afrikaanssprekend soos ek is,
impulsief... 'n word .. lees:-)

> Because both students are African-American,
> Nathan said, he was merely using some slang,
> a term of familiarity with a friend.

Sò, as 'n neger nie meer 'n neger is,
en dan nou 'n African-American is,
afgesien of hulle al in 'Africa' was of nie,
is ek mos 'n French-South-African.

DD
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95817 is 'n antwoord op boodskap #95800] So, 01 Augustus 2004 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Of "European-African"

...

DeeDee wrote:

> On Sun, 01 Aug 2004 15:24:20 +1000, mastic
> wrote:
>
>
>> It is just sooo funny when the niggers are bitten by the political
>> correctness they expect of whites.

>> http://www.warroom.com/Racial/schoolslur.htm
>
>
>
> " Teen faces suspension for 'n-word' "
> (heel interessant dat ek, Afrikaanssprekend soos ek is,
> impulsief... 'n word .. lees:-)
>
>
>> Because both students are African-American,
>> Nathan said, he was merely using some slang,
>> a term of familiarity with a friend.
>
>
> Sò, as 'n neger nie meer 'n neger is,
> en dan nou 'n African-American is,
> afgesien of hulle al in 'Africa' was of nie,
> is ek mos 'n French-South-African.
>
>
> DD
>
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95826 is 'n antwoord op boodskap #95817] So, 01 Augustus 2004 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of soos ons vorige visie president se vrou, toe sy n toespraak gemaak het in
S.A. gepraat het van African -American Africans. Terloops wat is die
regte benaming, Africans of blacks (by julle nou)?
-e-

"Plato" skryf in boodskap news:ceifk9$ndn$4@ctb-nnrp2.saix.net...
Of "European-African"

...

DeeDee wrote:

> On Sun, 01 Aug 2004 15:24:20 +1000, mastic
> wrote:
>
>
>> It is just sooo funny when the niggers are bitten by the political
>> correctness they expect of whites.

>> http://www.warroom.com/Racial/schoolslur.htm
>
>
>
> " Teen faces suspension for 'n-word' "
> (heel interessant dat ek, Afrikaanssprekend soos ek is,
> impulsief... 'n word .. lees:-)
>
>
>> Because both students are African-American,
>> Nathan said, he was merely using some slang,
>> a term of familiarity with a friend.
>
>
> Sò, as 'n neger nie meer 'n neger is,
> en dan nou 'n African-American is,
> afgesien of hulle al in 'Africa' was of nie,
> is ek mos 'n French-South-African.
>
>
> DD
>
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95828 is 'n antwoord op boodskap #95826] So, 01 Augustus 2004 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 11:52:21 GMT, "Ellie" wrote:

> Of soos ons vorige visie president se vrou, toe sy n toespraak gemaak het in
> S.A. gepraat het van African -American Africans. Terloops wat is die
> regte benaming, Africans of blacks (by julle nou)?
> -e-
>

k@ff%rs - naturelle - bantoes - swartes
Nou word hulle niks genoem nie, Ellie.
Koerantberigte byvoorbeeld, veral met negatiewe verwysings,
noem slegs 'n velkleur indien dit blank is. Verder moet jy na
aanleiding van die van aflei watter kleur dit is. Indien die van
met 'n 'M' begin, is dit heelwaarskynlik 'n swart van:-)))
Om een of ander rede begin absoluut die oorgrootte hoeveelheid
se vanne met 'n 'M'.
Self wanneer 'n gesoekte moordenaar in 'n koerant beskryf word,
(met somtyds 'n skets daarby) word hy as donkerkleurig of donker
beskryf.
Die belaglikheid gaan self verder... (En dit het ek al genoem en mense
het daaroor gestry en later erken dat dit so is) ... in menige
geselsskap, (en ek wil dink dat dit grootliks vroulike geselsskap is,
waarin ek dikwels is as gevolg van my beroep) word daar teen 'n
spesifieke volume gepraat. Maar wanneer die woord 'swart' uitgespreek
word, word dit gedemp gesê.

DD
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95829 is 'n antwoord op boodskap #95828] So, 01 Augustus 2004 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf in boodskap news:52npg09ok2b325b0t87pm58c300grbhn1v@4ax.com...
On Sun, 01 Aug 2004 11:52:21 GMT, "Ellie" wrote:

> Of soos ons vorige visie president se vrou, toe sy n toespraak gemaak het in
> S.A. gepraat het van African -American Africans. Terloops wat is die
> regte benaming, Africans of blacks (by julle nou)?
> -e-
>

k@ff%s - naturelle - bantoes - swartes
Nou word hulle niks genoem nie, Ellie.
Koerantberigte byvoorbeeld, veral met negatiewe verwysings,
noem slegs 'n velkleur indien dit blank is. Verder moet jy na
aanleiding van die van aflei watter kleur dit is. Indien die van
met 'n 'M' begin, is dit heelwaarskynlik 'n swart van:-)))
Om een of ander rede begin absoluut die oorgrootte hoeveelheid
se vanne met 'n 'M'.
Self wanneer 'n gesoekte moordenaar in 'n koerant beskryf word,
(met somtyds 'n skets daarby) word hy as donkerkleurig of donker
beskryf.
Die belaglikheid gaan self verder... (En dit het ek al genoem en mense
het daaroor gestry en later erken dat dit so is) ... in menige
geselsskap, (en ek wil dink dat dit grootliks vroulike geselsskap is,
waarin ek dikwels is as gevolg van my beroep) word daar teen 'n
spesifieke volume gepraat. Maar wanneer die woord 'swart' uitgespreek
word, word dit gedemp gesê.

DD

Hier ook maar, ek dink dis n vorm van respek, ons het mos almal so n effense
skuldgevoel oor die verlede en probeer op ons eie manier om verhoudings so
normaal as moontlik te hou.

Woon jy lekker in Durbs DD? Waar het jy eers gewoon, iewers op die Suidkus?
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95831 is 'n antwoord op boodskap #95829] So, 01 Augustus 2004 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 12:50:12 GMT, "Ellie" wrote:

>
> Hier ook maar, ek dink dis n vorm van respek, ons het mos almal so n effense
> skuldgevoel oor die verlede en probeer op ons eie manier om verhoudings so
> normaal as moontlik te hou.
>
> Woon jy lekker in Durbs DD? Waar het jy eers gewoon, iewers op die Suidkus?

Hier is dit nou weer ek en my tipiese verstrooidheid.
Klim nou net onder die stort uit, en sien gelukkig net
betyds dat die handvol 'naskeermiddel' wat ek in my
hand omgekeer het, sjampoe is. Die bottels lyk nie
eens dieselfde nie:-(

Yes..! Ek woon lekker in Durban, Ellie. En nee, ek
het nie op die Suidkus gewoon nie, maar in Wes Transvaal.
In die snaakse hoekie wat Gauteng in Noordwes invou.
Sowat vyf kilos van die grens af.

Ek het in Carletonville gewoon. En tot gister nog 'n kantoor
daar beheer, alhoewel ek twee maande laas daar was.
Dit was dus daaglikse telefoon oproepe en selfs heelwat meer
epos heen en weer.

Nou woon ek waar ek vyf jaar gelede voor begin beplan het.
As ek by my voorvenster uitkyk lê die see 300 treë verder voor my.
As ek by my agterdeur uitkyk, lê die see 400 treë verder voor my.
As ek regs kyk, lê die see 'n paar honderd treë meer as dit, voor my.
En as ek links kyk, lê die kolosale stad voor my.
In die oggende sowat twee ure na ek opgestaan het, kyk ek oor
die golwe, en op die horison sien en vir Lorinda, en ons waai vir
mekaar. Enkele ure later wuif Danielle en ek vir mekaar 'goeie
oggend'. Ek woon dus op 'n skiereiland.

Waar ek gewoon het, het ek by die agterdeur uitgekyk, en in
my ses voet hoë betonheining vasgekyk. By die voordeur uitgekyk,
en die buurvrou gesien blomme plant. Ek sien haar hier ook. Wanneer
ek by die voorvenster uitkyk. Na waar die strand is. Sy het nou
heelwat minder klere aan.

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95833 is 'n antwoord op boodskap #95831] So, 01 Augustus 2004 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf in boodskap news:patpg0daaetbd9d97c7rmckerp3dn8o138@4ax.com...
On Sun, 01 Aug 2004 12:50:12 GMT, "Ellie" wrote:

>
> Hier ook maar, ek dink dis n vorm van respek, ons het mos almal so n effense
> skuldgevoel oor die verlede en probeer op ons eie manier om verhoudings so
> normaal as moontlik te hou.
>
> Woon jy lekker in Durbs DD? Waar het jy eers gewoon, iewers op die
Suidkus?

Hier is dit nou weer ek en my tipiese verstrooidheid.
Klim nou net onder die stort uit, en sien gelukkig net
betyds dat die handvol 'naskeermiddel' wat ek in my
hand omgekeer het, sjampoe is. Die bottels lyk nie
eens dieselfde nie:-(

Yes..! Ek woon lekker in Durban, Ellie. En nee, ek
het nie op die Suidkus gewoon nie, maar in Wes Transvaal.
In die snaakse hoekie wat Gauteng in Noordwes invou.
Sowat vyf kilos van die grens af.

Ek het in Carletonville gewoon. En tot gister nog 'n kantoor
daar beheer, alhoewel ek twee maande laas daar was.
Dit was dus daaglikse telefoon oproepe en selfs heelwat meer
epos heen en weer.

Nou woon ek waar ek vyf jaar gelede voor begin beplan het.
As ek by my voorvenster uitkyk lê die see 300 treë verder voor my.
As ek by my agterdeur uitkyk, lê die see 400 treë verder voor my.
As ek regs kyk, lê die see 'n paar honderd treë meer as dit, voor my.
En as ek links kyk, lê die kolosale stad voor my.
In die oggende sowat twee ure na ek opgestaan het, kyk ek oor
die golwe, en op die horison sien en vir Lorinda, en ons waai vir
mekaar. Enkele ure later wuif Danielle en ek vir mekaar 'goeie
oggend'. Ek woon dus op 'n skiereiland.

Waar ek gewoon het, het ek by die agterdeur uitgekyk, en in
my ses voet hoë betonheining vasgekyk. By die voordeur uitgekyk,
en die buurvrou gesien blomme plant. Ek sien haar hier ook. Wanneer
ek by die voorvenster uitkyk. Na waar die strand is. Sy het nou
heelwat minder klere aan.

DD

Jou gelukkig maaifoedie! Ek moet vier uur ry om die see te sien, alhoewel
ek darem nie in n betonmuur of my buurvrou se erf hoef te sien nie, ek het n
digte bos agter my huis, en as ek op my agterstoep sit, sien ek die
riviertjie deur my erf, en n spul akkerbome, dennebome, eekhorings,
cardinals en ander soorte voels (en ek het n spesmaas dat daar n familie
slange woon in die digte gras naas die riviertjie, maar ek is nie van plan
om uit te vind nie, ek het vroegsomer een gesien, nou vermy ek daardie deel
van die erf, alhoewel daar wilde blomme groei wat ek graag sou wou pluk)
:-) Geniet jou nuwe tuiste, en eet tog n samoesa vir my, ek het n baie
sagte plek vir Durbs.

-e-
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95834 is 'n antwoord op boodskap #95833] So, 01 Augustus 2004 15:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 15:02:38 GMT, "Ellie" wrote:

> Waar ek gewoon het, het ek by die agterdeur uitgekyk, en in
> my ses voet hoë betonheining vasgekyk. By die voordeur uitgekyk,
> en die buurvrou gesien blomme plant. Ek sien haar hier ook. Wanneer
> ek by die voorvenster uitkyk. Na waar die strand is. Sy het nou
> heelwat minder klere aan.
>
> DD
>
> Jou gelukkig maaifoedie! Ek moet vier uur ry om die see te sien, alhoewel
> ek darem nie in n betonmuur of my buurvrou se erf hoef te sien nie, ek het n
> digte bos agter my huis, en as ek op my agterstoep sit, sien ek die
> riviertjie deur my erf, en n spul akkerbome, dennebome, eekhorings,
> cardinals en ander soorte voels (en ek het n spesmaas dat daar n familie
> slange woon in die digte gras naas die riviertjie, maar ek is nie van plan
> om uit te vind nie, ek het vroegsomer een gesien, nou vermy ek daardie deel
> van die erf, alhoewel daar wilde blomme groei wat ek graag sou wou pluk)
> :-) Geniet jou nuwe tuiste, en eet tog n samoesa vir my, ek het n baie
> sagte plek vir Durbs.
>
> -e-

Erens moes ek darem ook 'n slag die lucky packet oopmaak en iets meer
daaruit kry as 'n 'made in Hong Kong' plastic karretjie, Ellie:-) En
dit is nie net die see wat mooi is nie. Somtyds kan 'n riviertjie deur
'n erf, met akkerbome, dennebome en baljarende eekhorings en cardinals
sò mooi versiering op 'n Kerskaartjie wees.
Ek weet nie veel van die slangspesies by julle nie, maar hier by ons
is sowat 90% slange nie giftig nie, en van die orige 10% is slegs 'n
klein persentasie werklik gevaarlik.
Ken Revill, 'n oogkundige vriend wat enkele jare gelede oorlede is,
het eendag vir my iets vertel wat ek heelwat kere al oorvertel het.
Hy en 'n kennis staan erens in 'n veld waar 'n rinkhals (uiters
gevaarklike slang) verby seil. Ken skree "soek 'n stok!" Die ander man
vra toe, heel bedaard "om wat mee te maak?" "Om die slang mee dood te
slaan!" skree Ken. "Hoekom?" was al wat sy vriend, steeds net so
bedaard, se reaksie was.
Ken het gesê dat hy vasgesteek het en gedink het: "Hoekom?"

Ek dink jy bly op 'n grand plek. Maar die ander ou wat by jou verby ry
se kar het altyd 'n mooier kleur, en sy huis en meubels is ook mooier.

Drie mans het gestaan en kla oor hul lot. Net soos vrouens graag
vertel van hul operasies. En toe's daar skielik 'n fee. En die fee vat
die eerste ou se klagtes en sit dit in 'n sak. En so ook die van die
ander twee. Skommel die sakke deurmekaar, en deel dit weer uit.
Tòe is daar 'n klomp klaagliedere! Want waarvoor moet hulle nou
met dié klomp probleme opgesaal sit. Hulle klaar lekker laat kla,
vat toe die sakke terug, en gee elke een aan die oorspronklike
houer daarvan terug. Toe is hulle tevrede:-)

Dit was ietwat van ons onderwerp af, maar ek was sommer net lus
om dit te noem.

Ek moes lag toe twee hegte vriende onlangs oor R1.5 miljoen stry.
Die stryery het so heftig geword dat hul vriendskap selfs op dun ys
was. Dit het gegaan oor 'n R1.5m plaas, en die grootte daarvan.
En of R1.5m geld is vir 'n plaas.
Nuwe woonstelle word nou 'n paar honderd treë hiervandaan beplan
en dit word reeds vanaf die plan verkoop. 1 Slaapkamer, R1.6 m
2 Slaapkamer R2.6 m en 3 slaapkamer vir R3.7 m.

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95835 is 'n antwoord op boodskap #95833] So, 01 Augustus 2004 15:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 15:02:38 GMT, "Ellie" wrote:

> :-) Geniet jou nuwe tuiste, en eet tog n samoesa vir my, ek het n baie
> sagte plek vir Durbs.
>
> -e-

Ek gaan daardie samoesa vir jou eet, Ellie. Maar wees gewaarsku: Ek is
'n rissie eter en eet altyd dié sterkste rissies wat ek kan kry!

DD

Don't hate the player,
hate the game.
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95837 is 'n antwoord op boodskap #95835] So, 01 Augustus 2004 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf in boodskap news:b54qg0t76567cvqp0rnphubb0jruskr6ep@4ax.com...
On Sun, 01 Aug 2004 15:02:38 GMT, "Ellie" wrote:

> :-) Geniet jou nuwe tuiste, en eet tog n samoesa vir my, ek het n baie
> sagte plek vir Durbs.
>
> -e-

Ek gaan daardie samoesa vir jou eet, Ellie. Maar wees gewaarsku: Ek is
'n rissie eter en eet altyd dié sterkste rissies wat ek kan kry!

DD

Dan is jy mos n rissiepit! :-) Ek hou ook van rissies en sterk gekruide
kos. Die habanera (spelling?) en jalapeno pepers word baie geeet in my huis,
en n goeie skoot Texas Pete oor my kos is ook lekker.

-e-
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95838 is 'n antwoord op boodskap #95834] So, 01 Augustus 2004 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" skryf in boodskap news:dg2qg011ror89arfq9s48nll1noto952f6@4ax.com...
On Sun, 01 Aug 2004 15:02:38 GMT, "Ellie" wrote:

> Waar ek gewoon het, het ek by die agterdeur uitgekyk, en in
> my ses voet hoë betonheining vasgekyk. By die voordeur uitgekyk,
> en die buurvrou gesien blomme plant. Ek sien haar hier ook. Wanneer
> ek by die voorvenster uitkyk. Na waar die strand is. Sy het nou
> heelwat minder klere aan.
>
> DD
>
> Jou gelukkig maaifoedie! Ek moet vier uur ry om die see te sien, alhoewel
> ek darem nie in n betonmuur of my buurvrou se erf hoef te sien nie, ek het n
> digte bos agter my huis, en as ek op my agterstoep sit, sien ek die
> riviertjie deur my erf, en n spul akkerbome, dennebome, eekhorings,
> cardinals en ander soorte voels (en ek het n spesmaas dat daar n familie
> slange woon in die digte gras naas die riviertjie, maar ek is nie van plan
> om uit te vind nie, ek het vroegsomer een gesien, nou vermy ek daardie deel
> van die erf, alhoewel daar wilde blomme groei wat ek graag sou wou pluk)
> :-) Geniet jou nuwe tuiste, en eet tog n samoesa vir my, ek het n baie
> sagte plek vir Durbs.
>
> -e-

Erens moes ek darem ook 'n slag die lucky packet oopmaak en iets meer
daaruit kry as 'n 'made in Hong Kong' plastic karretjie, Ellie:-) En
dit is nie net die see wat mooi is nie. Somtyds kan 'n riviertjie deur
'n erf, met akkerbome, dennebome en baljarende eekhorings en cardinals
sò mooi versiering op 'n Kerskaartjie wees.
Ek weet nie veel van die slangspesies by julle nie, maar hier by ons
is sowat 90% slange nie giftig nie, en van die orige 10% is slegs 'n
klein persentasie werklik gevaarlik.
Ken Revill, 'n oogkundige vriend wat enkele jare gelede oorlede is,
het eendag vir my iets vertel wat ek heelwat kere al oorvertel het.
Hy en 'n kennis staan erens in 'n veld waar 'n rinkhals (uiters
gevaarklike slang) verby seil. Ken skree "soek 'n stok!" Die ander man
vra toe, heel bedaard "om wat mee te maak?" "Om die slang mee dood te
slaan!" skree Ken. "Hoekom?" was al wat sy vriend, steeds net so
bedaard, se reaksie was.
Ken het gesê dat hy vasgesteek het en gedink het: "Hoekom?"

Ek dink jy bly op 'n grand plek. Maar die ander ou wat by jou verby ry
se kar het altyd 'n mooier kleur, en sy huis en meubels is ook mooier.

Drie mans het gestaan en kla oor hul lot. Net soos vrouens graag
vertel van hul operasies. En toe's daar skielik 'n fee. En die fee vat
die eerste ou se klagtes en sit dit in 'n sak. En so ook die van die
ander twee. Skommel die sakke deurmekaar, en deel dit weer uit.
Tòe is daar 'n klomp klaagliedere! Want waarvoor moet hulle nou
met dié klomp probleme opgesaal sit. Hulle klaar lekker laat kla,
vat toe die sakke terug, en gee elke een aan die oorspronklike
houer daarvan terug. Toe is hulle tevrede:-)

Dit was ietwat van ons onderwerp af, maar ek was sommer net lus
om dit te noem.

Ek moes lag toe twee hegte vriende onlangs oor R1.5 miljoen stry.
Die stryery het so heftig geword dat hul vriendskap selfs op dun ys
was. Dit het gegaan oor 'n R1.5m plaas, en die grootte daarvan.
En of R1.5m geld is vir 'n plaas.
Nuwe woonstelle word nou 'n paar honderd treë hiervandaan beplan
en dit word reeds vanaf die plan verkoop. 1 Slaapkamer, R1.6 m
2 Slaapkamer R2.6 m en 3 slaapkamer vir R3.7 m.

Goeie genade, hoe kan julle dit nog bekostig? En ja, jy verdien dit, so
geniet dit. Jy is reg as jy se iemand anders sal altyd meer he, my huis is
die nederigste in die straat, net n gewone huis, maar gelukkig is dit per
ongeluk op twee erwe, so ek het my spasie, en meeste van die bure ry groot
SUV's en het bote en 4 x 4's, ek ry net n gewone kar, maar dit pla my nie,
want ek is eintlik glad nie materialisties nie. Solank ek genoeg boeke het,
en met die hond kan stap, in die tuin vroetel, en nou en dan lekker kos kan
aanslaan in die kombuis vir vriende is ek eintlik heel gelukkig.

-e-
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95839 is 'n antwoord op boodskap #95837] So, 01 Augustus 2004 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 01 Aug 2004 16:26:47 GMT, "Ellie" wrote:

> Dan is jy mos n rissiepit! :-) Ek hou ook van rissies en sterk gekruide
> kos. Die habanera (spelling?) en jalapeno pepers word baie geeet in my huis,
> en n goeie skoot Texas Pete oor my kos is ook lekker.
>
> -e-

Ek die rissiepit! Terwyl jy 'n habanero eter is!
Jy en ek sal lekker saam eet. Habanero is
wat ek eet, en op 'n NL nuusgroep het ek
eentyd die skuilnaam 'Habanero' gebruik:-)

> Natuurlik is dit baie waar! ;-)
> En ek hou ook daarvan om aanhalings te gebruik om 'n punt te probeer
> maak. Dis maar net dat dit lekker sou wees as julle eerder meer
> gebruik maak van Suid Afrikaanse sêgoed.
> Daar is 'n goudmyn, maar vir een of ander rede verkies baie SA'ners om
> hulle eie te ignoreer?

> ;-)

Don't hate the player,
hate the game.

Eugene Tereblanche
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95841 is 'n antwoord op boodskap #95838] So, 01 Augustus 2004 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DeeDee  is tans af-lyn  DeeDee
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Volle Lid
, "Ellie" vra geskok:
>
>
> Goeie genade, hoe kan julle dit nog bekostig? En ja, jy verdien dit, so
> geniet dit. Jy is reg as jy se iemand anders sal altyd meer he, my huis is
> die nederigste in die straat, net n gewone huis, maar gelukkig is dit per
> ongeluk op twee erwe, so ek het my spasie, en meeste van die bure ry groot
> SUV's en het bote en 4 x 4's, ek ry net n gewone kar, maar dit pla my nie,
> want ek is eintlik glad nie materialisties nie. Solank ek genoeg boeke het,
> en met die hond kan stap, in die tuin vroetel, en nou en dan lekker kos kan
> aanslaan in die kombuis vir vriende is ek eintlik heel gelukkig.
>
> -e-

ek was bang dat dit gaan aanleiding gee tot 'n misverstand.
Ek sou die syfers wat ek nou genoem het ook nie kon bekostig het nie.

Regstelling:
Ek het vyf jaar gelede hier eiendom begin koop, toe hierdie plek 'n
onderontwikkelde plek was. Maar die ontwikkeling was reeds beplan,
en ek is 'n makelaar, met insig wat nodig was hier. Saam met dit het
toeval gekom. Gelukkige toeval. Vyf jaar gelede het ek na Margate
gereis met die plan om daar te koop. En vir 'n tyd in Durbs stil
gehou.

Een van dààrdie toevalle. Die opsigter het my geken. En ek het
hoflikheidshalwe gemaak of ek weet wie hy is. En vertel dat ek wil
eiendom koop. Dieselfde aand het hy my aan 'n vrou voorgestel
wat koerantuitknipsels gewys het oor wat hier beplan word, en ek
het haar geglo. En gekoop. 'n Woonstel wat 'n honderd en vyftig treë
nader aan die waterfront is, is wat ek nou is:-)

Dieselfe opsigter is later afgedank (teen my sin, let wel!) omdat hy
my eiendom vir sy eie sak verhuur het. Die vrou met wie hy saamgewoon
het, het my ook geken, en hulle het waardevolle inligting verskaf.

Naïwiteit, wat ook 'n kenmerk van my is, het ook 'n rol gespeel, en ek
het hier begin belé. Op 'n tyd wat hierdie, soos reeds gesê, 'n
onderontwikkelde plek was. Ek het een maand gelede weer eiendom hier
gekoop, en weer het toeval 'n rol gespeel. Iemand het aan die
verkoopsagent wat ànder eiendom aam my gewys het, net die regte woorde
gesê. Vertel van iemand wat eiendom dringend wil verkoop. Die
eiendomsagent het dit probeer wegpraat, en ek het hom daarmee gehelp,
en toe opgevolg:-) Ek het gesorg dat die vroutjie wat die inligting
toevallig laat deurkom het, nou voorsitter is van die gebou waarin ek
woon. (Hoe het ek daarvoor gesorg vra jy? Ek is gevra om voorsitter te
wees, en het dit geweier. En omdat ek 'n lid van die trustee is, het
ek dit in haar skoot gesit.)

Jonas se woorde: "Dit wat ek 'n jaar gelede by die kus kon koop, kan
ek nie nou meer bekostig nie."

Ek is nie ryk nie, maar is slim. En 'n goeie besigheidsman.

Waar is Jonas? Ek mis die ou werklik.

DD

Don't hate the player,
hate the game.

Eugene Tereblanche
Re: Political correctness bites niggers [boodskap #95842 is 'n antwoord op boodskap #95841] So, 01 Augustus 2004 17:13 Na vorige boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DeeDee" <
ek was bang dat dit gaan aanleiding gee tot 'n misverstand.
Ek sou die syfers wat ek nou genoem het ook nie kon bekostig het nie.

DD, moet vir geen oomblik om verskoning vra as
jy goed leef nie, dit is mos iets waarvoor jy gewerk het. En ja, jy is slim
en baie perceptive (wat is die Afr. woord), dit tel soms meer as plein
slimgeid, as jy nou verstaan wat ek hier probeer sê (maar nie eintlik regkry
nie) :-)) En op die regte tyd op die regte plek, so iets is altyd n
gelukkie.
Vorige onderwerp: Hoe ver het dit gekom..
Volgende onderwerp: Re: Welkom aan DD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 08:00:07 MGT 2024