Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Welkom aan DD
Re: Welkom aan DD [boodskap #95864] Ma, 02 Augustus 2004 04:34
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mens sou dink MyWireless sou die lewe makliker maak!

Groete
Plato

Jonas wrote:
> DD - welkom terug.
> So, jy bly nou in my tuisdorpie... Jy kan dankbaar wees dat jy nie die
> grieperasie in die somer getref het nie - dis ietwat erger in daardie
> hitte/humiditeit.
> Ek is nou deel van die "Mywireless"-gemeenskap - wat deelname aan die
> nuusgroep moeilik maak. (Maar ek lees redelik gereeld.)
> Is jy darem al 'n volmondige "Shark"-ondersteuner? (Alhoewel hul spel die
> seisoen bepaald nie ondersteuning regverdig nie.)
> Is "Thirsty's" (daar op die noordekaai al afgebreek? (My eerste aandoenplek
> wanneer ek in "God's own country..." opdaag.)
>
Vorige onderwerp: Political correctness bites niggers
Volgende onderwerp: Namibiƫ.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:16:39 MGT 2024