Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reserwebank
Reserwebank [boodskap #6373] Di, 30 April 1996 00:00 na volgende boodskap
Johan de Villiers  is tans af-lyn  Johan de Villiers
Boodskappe: 67
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Johan skryf:

> Ek vra:
>
> Is dit werklik so? In my MBA-ekonomieklas is ons vertel dat die SA
> Reserwebank uniek is in die opsig dat dit nie aan die regering behoort nie,
> maar 'n onafhanklike privaatbank is.

Indien dit die geval is, vra ek myself af waarom dit blykbaar die
monopolie op die uitreiking van geld het. Is daar enige beperking wat
'n ander bank verhoed op 'n geldeenheid in mededinging met die
Reserwebank uit te reik? Glad nie 'n slegte idee nie, aangesien die
Reserwebank die rand se waarde in die tagtigerjare aansienlik verminder
het deur die M1-geldvoorraad op te stoot. As jy die sondeboek vir ons
inflasieprobleme wil vind, hoef jy niks verder as die Reserwebank te
soek nie. Dit het geld gedruk om die staat se skuld af te betaal.

--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
My views are my own, and do not necessarily reflect the views of the CCWR
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Re: Reserwebank [boodskap #6393 is 'n antwoord op boodskap #6373] Do, 02 Mei 1996 00:00 Na vorige boodskap
Johan de Villiers  is tans af-lyn  Johan de Villiers
Boodskappe: 67
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Antonie skryf:

>> Indien dit die geval is, vra ek myself af waarom dit blykbaar die
>> monopolie op die uitreiking van geld het. Is daar enige beperking wat
>> 'n ander bank verhoed op 'n geldeenheid in mededinging met die
>> Reserwebank uit te reik? Glad nie 'n slegte idee nie, aangesien die
>> Reserwebank die rand se waarde in die tagtigerjare aansienlik
>> verminder het deur die M1-geldvoorraad op te stoot. As jy die
>> sondeboek vir ons inflasieprobleme wil vind, hoef jy niks verder as
>> die Reserwebank te soek nie. Dit het geld gedruk om die staat se
>> skuld af te betaal.
>
> Wat van produktiewiteit wat daal en daal en daal........en lone wat
> net styg en styg en styg...........
> Sodanig dat ons produkte nie met buitelandse produkte kan meeding nie.

Dalende produktiwiteit en stygende lone is die gevolge , eerder as die
oorsake van inflasie en ander vorms van regeringsinmenging in die
ekonomie.

--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
My views are my own, and do not necessarily reflect the views of the CCWR
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: Re: Afrikaans in die buiteland
Volgende onderwerp: gesuggesteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:37:05 MGT 2024