Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » gesuggesteer
gesuggesteer [boodskap #6388] Do, 02 Mei 1996 00:00
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Liefste lyslesers, ek kan net baie groot jammer sê vir die aaklige woord
"gesuggesteer" in my vorige boodskap. Dis die Engels, mense, die Engels.

Ja, die Engels.

baiejammerfrank
Vorige onderwerp: Reserwebank
Volgende onderwerp: Latynse leuse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:09:57 MGT 2024