Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: White South Africans are coming home
Re: White South Africans are coming home [boodskap #89882] Di, 03 Februarie 2004 08:07 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Interessante artikel... Daai nursies was hier ook, maar het baie vinnig weer
teruggegaan na die land van sonskyn... Die werk hier was bietjie baie vir
hulle en die geld bietjie min...

Ek ken 'n paar mense wat teruggegaan het. Niemand is regtig bly dat hulle
terug is nie, helfte soek maar net weer werk in 'n ander land. Ek dink dit
het baie met hulle families ook te doen. Hulle was soos royalty behandel as
hulle gaan kuier, maar as jy gaan om te bly, is jy gou maar net nog 'n
familielid...

...en almal sê dieselfde: werk is skaars.

Max____________________________

"Fred" wrote in message
news:v0dezdqb13no7m7.030220041238@CIA...
> Are you still heading off overseas Skokkie ?
>
>
> http://www.homecomingrevolution.co.za/index.asp
>
> http://iafrica.com/news/features/299125.htm
> White South Africans are coming home
> Philippe Bernes-Lasserre
> Posted Thu, 29 Jan 2004
>
> They emigrated six or 10 years ago, fearful for their security and their
> future or, more recently, attracted by prospects in London or Toronto.
>
> But now some are coming back. With little fanfare, but with enthusiasm,
> white South Africans are returning little by little to a country "that
> works" and a homeland they miss.
>
> The 'Homecoming Revolution' is on the move.
>
> It is a vibrant new non-governmental organisation, run by two young
> executive women who believe in the drive to persuade South Africans to come
> home.
>
> For the past year, the organisation has been the echo chamber for tens of
> thousands of homesick South Africans, the majority of them white, who had
> found what they thought were greener pastures in Canada or Australia, in
> Manchester or New York, but who are now asking themselves whether leaving
> was really the right choice.
>
> The "Homecoming" Internet site is a revelation
>
> It hosts a constant flow of exchanges, written by those who want to return
> but who haven't worked up the courage yet, and whose incomes keep them
> abroad - professionals, bankers and real estate agents.
>
> There is also the occasional embittered entry, accusing South Africa of
> going down the same path as President Robert Mugabe's Zimbabwe, currently
> in crisis.
>
> It is difficult to quantify the number of those returning, but they
> certainly do not match the number of those leaving, contributing to an
> acute shortage of professionals and skilled artisans.
>
> But the trend is there, the optimism as well, said Alison Melvill, a South
> African who returned with her IT consultant husband after six years in
> London.
>
> "In the six years since we left, people's attitudes have changed a lot. The
> people here now are very positive about where the country is going, very
> gung-ho, very keen to explore."
>
> Angel Jones, a 31-year-old creative director of an advertising agency and
> Marina Smithers (32) a public relations officer, "threw a bottle in the
> ocean" when they launched the site a year ago with a message for 27 000
> South Africans across the world.
>
> They have been overwhelmed by people writing their stories, sometimes more
> than 1000 a day.
>
> "We couldn't read everything, we had no idea that we had reached so many
> people," said Jones, who last year won a South African Woman of the Year
> award.
>
> SA cliches
>
> The website plays on all the cliches in South Africa: sun, space, bush,
> biltong (dried meat), braais (barbecues), the clear skies. These are the
> things dear to the hearts of expatriates facing a London drizzle or a
> snowstorm in Canada.
>
> Jones, who lived in London for seven years, believes that one man was the
> catalyst for the idea... Nelson Mandela.
>
> During a visit in 1996, the then president spoke to a huge number of
> expatriates, who braved the cold to listen to him speak in Trafalgar
> Square.
>
> Said Jones: "He (Mandela) just said 'I love all of you. I just want to put
> you in my pocket and take all of you home'.
>
> "The whole crowd just roared. There were people in tears, and I looked
> around and saw all of these South Africans just yearning to come home...
> That's where it all began."
>
> The obstacles preventing people from returning - crime and concerns about
> job losses - are often the same that still drive them away: some 9000 South
> Africans left during the first nine months of 2003.
>
> "Our message is: don't wait for the country to improve. Come back and
> improve it. Don't wait for the jobs. Come and create the jobs," said Jones.
>
> "From a PR point of view, the idea of returning home had to become 'cool'."
>
> "There is not a single country in the world, where everything is so much
> possible, or where any individual can make such an impact difference in
> society," she declares.
>
> "And then again, we don't say to people 'don't go', we tell them 'go,
> enrich yourselves, get a qualification, and return and invest here'."
>
> A recruitment firm recently rang alarm bells about the new "black brain
> drain".
>
> Nurses and black teachers started to leave for Europe from 1999-2000 in
> search of better pay, and now it is black professionals and managers who
> are quitting the country at an alarming rate to gain international
> experience.
>
> Whites returning, blacks leaving: A looking-glass South Africa?
>
Re: White South Africans are coming home [boodskap #89889 is 'n antwoord op boodskap #89882] Di, 03 Februarie 2004 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die verpleegster spesiale skema weet ek baie goed van. Dit 'n georganiseerde
poging met veel beloftes aan die SA verpleegsters van geld, verblyf,
vooruitgang en toekoms. Ongelukkig het die Nederlanders dit mis gehad met
die kultuur van die swart en bruin verpleegsters van SA. Eerstens het die
verpleegsters begin kla dat die gratis behuising wat hulle gekry het nie van
hoog genoeg kwaliteit was nie. Daarna het hulle gekla dat die buurt waarin
die apartemente geleë is 'n gevaarlike en primitiewe woongebied is. Te veel
"misdadigers" wat rond staan. Daarna het die verpleegsters gekla dat die
werk wat hulle gegee word onder hulle stand is, minderwaardige werk. Daarna
het hulle gekla dat die salaris te min is, alhoewel hulle 'n kontrak geteken
het wat die salaris duidelik aantoon. Daarna het hulle gekla dat hulle nie
taalklasse wil loop nie. Dit gee vir die Nederlanders die probleem dat die
SA verpleegsters moeilik met die anders personeel en siekes kan kommunikeer.
Daarna het die verpleegsters ook gekla dat hulle SA kwalifikasies meer
respek verdien en hulle moet hoger posisies kry. Dit het vinnig verander in
chaos en die grootste persentasie van die sogenaamde SA verpleegsters het
toe kontrak verbreek en sommer terug gevlieg na SA met die belofte dat hulle
gaan almal en wat nog voor die hof daag. Ek hoop dat Nederland iets geleer
het met hul vriendelike hand wat hulle uitgesteek het na hierdie
verpleegsters. Daar is wel honderde SA verpleegsters in die UK wat op eie
stoom daar gaan werk het en baie gelukkig is. NOU, jy moet my maar verskoon
maar ek moet 'n paar woorde reguit sê - as gevolg van apartheid van die
verlede is daar 'n oortuiging by die grootste gedeelte van die anders
kleuriges dat die res van die wêreld hulle iets verskuldig is aan
boetedoening. Dit vind jy selfs terug in die sestigerjare in die ou Belgiese
Kongo. Die hand wat uitkom en sê "gee". Dié wat besit of wat iets gehad het
is dit verskuldig aan dié wat nie het nie. Aan die eenkant is daar waarheid
in maar dit moet eerder genoem word "hulp". aanbieding. Die verpleegsters is
'n klassieke voorbeeld, hulle wou meer hê as wat hulle gratis kon kry en wou
ook nie aanpas of daarvoor werk nie.

"Max" schreef in bericht
news:401f576b$0$317$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Interessante artikel... Daai nursies was hier ook, maar het baie vinnig weer
> teruggegaan na die land van sonskyn... Die werk hier was bietjie baie vir
> hulle en die geld bietjie min...
>
> Ek ken 'n paar mense wat teruggegaan het. Niemand is regtig bly dat hulle
> terug is nie, helfte soek maar net weer werk in 'n ander land. Ek dink dit
> het baie met hulle families ook te doen. Hulle was soos royalty behandel as
> hulle gaan kuier, maar as jy gaan om te bly, is jy gou maar net nog 'n
> familielid...
>
> ...en almal sê dieselfde: werk is skaars.
>
Re: White South Africans are coming home [boodskap #89923 is 'n antwoord op boodskap #89882] Wo, 04 Februarie 2004 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Interessante artikel... Daai nursies was hier ook, maar het baie vinnig weer
> teruggegaan na die land van sonskyn... Die werk hier was bietjie baie vir
> hulle en die geld bietjie min...
>
> Ek ken 'n paar mense wat teruggegaan het. Niemand is regtig bly dat hulle
> terug is nie, helfte soek maar net weer werk in 'n ander land. Ek dink dit
> het baie met hulle families ook te doen. Hulle was soos royalty behandel as
> hulle gaan kuier, maar as jy gaan om te bly, is jy gou maar net nog 'n
> familielid...
>
> ...en almal sê dieselfde: werk is skaars.
>
> Max____________________________
>

Hierdie artikel is ook maar baie verdag, en het so 'n reukie van propaganda.

Ek weet van 'n paar mense wat terug SA toe is en baie spoedig weer onthou
het hoekom hulle in die eerste plek daar weg is. "Needless to say" hulle is
vinner as die eerste keer weer daar uit, kwaad vir hulself omdat hulle so
baie geld gemors het.

Maak nie saak hoe goed dit daar gaan nie as jy eers gewoont geraak het aan
beter sal dit moeilik wees om weer met daai klomp krimineele te kan
saamleef.

Soos Max ook sê die familie behandel jou soos 'n koning as hulle jou so min
sien. "I'll settle for that"

Die mens se brein is ook maar 'n wonderlikke ding, hoekom onthou mens altyd
net die lekker?

Nie eers die ou heks in Kanada sien kans om weer in SA te gaan woon nie.
Re: White South Africans are coming home [boodskap #89924 is 'n antwoord op boodskap #89923] Wo, 04 Februarie 2004 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glucklich" wrote

> Nie eers die ou heks in Kanada sien kans om weer in SA te gaan woon nie.

Moet asseblief nie vir my praat nie. En
asseblief, dis nou passê om te sit en praat
"van hoe sleg dit in SA gaan." Die ou truk
help nie meer nie. Pas jou nou maar aan
by die suid-floridiaanse scene, wat volgens
jou so "veilig" is. Dis nie soos dit van
hierdie kant af lyk nie.

Die heks van Ottawa.
Re: White South Africans are coming home [boodskap #89931 is 'n antwoord op boodskap #89923] Wo, 04 Februarie 2004 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou al so afgesaag om mense op hulle spelfoute te wys, maar agv daai
wonderlikke spelling kan jy dalk as iemand anders gesien word! Wees
versigtig!

Max____________________________

"Glucklich"
> Die mens se brein is ook maar 'n wonderlikke ding, hoekom onthou mens altyd
> net die lekker?
Re: White South Africans are coming home [boodskap #89950 is 'n antwoord op boodskap #89924] Wo, 04 Februarie 2004 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
> "Glucklich" wrote
>
>> Nie eers die ou heks in Kanada sien kans om weer in SA te gaan woon nie.
>
>
> Die heks van Ottawa.
>
>

Haai antie wat laat jou nou dink ek praat van jou, ek ken ander mense in
Kanada ook.

Byvoorbeeld Kersvader ens...
Re: White South Africans are coming home [boodskap #90036 is 'n antwoord op boodskap #89924] Do, 05 Februarie 2004 19:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
conciliator  is tans af-lyn  conciliator
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Skokkie" skryf in boodskap news:4021ee66.0@news1.mweb.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:PU_Tb.117276$9Ce1.3532@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Glucklich" wrote
>>
>>> Nie eers die ou heks in Kanada sien kans om weer in SA te gaan woon nie.
>>
>> Moet asseblief nie vir my praat nie. En
>> asseblief, dis nou passê om te sit en praat
>> "van hoe sleg dit in SA gaan." Die ou truk
>> help nie meer nie. Pas jou nou maar aan
>> by die suid-floridiaanse scene, wat volgens
>> jou so "veilig" is. Dis nie soos dit van
>> hierdie kant af lyk nie.
>>
>> Die heks van Ottawa.
>>
>
> Whats happened to this NG? - all of a sardine ther is more Afrikaans than
> you hear even on the Wimbledon leg of London Underground.s District Line or
> the South West London train service.
> Who knows maybe they will start opening a bunch of Head South shops in
> Joburg too!

Skokkie - who cares? As long as there is a cold Castle to finish the day
off with!! :>)
Re: White South Africans are coming home [boodskap #90078 is 'n antwoord op boodskap #89882] Sa, 07 Februarie 2004 02:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Amen - ek dink ons SA'ners moet realisites wees. Die bouse hulle soeke nie
virre onse nie.

Ja, ek mis die huis, maar ek mis 'n lekker ou troonsit met 'n goeie leesboek
ook elke nou en dan...

"Skokkie" skryf in boodskap news:4021ee6a.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Fred" wrote in message
> news:v0dezdqb13no7m7.030220041238@CIA...
>> Are you still heading off overseas Skokkie ?
>
> Yes I leave later today for the fifth working stint over there hopefully
> this will end up being permanent.
>
>>
[knip]
Re: White South Africans are coming home [boodskap #90115 is 'n antwoord op boodskap #89924] So, 08 Februarie 2004 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hou dan op om kruisposwerk te doen.
Then stop doing cross-posting.
--
Annette

"zakanaka" skryf in boodskap news:4025e69c.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Skokkie" wrote in message
> news:4021ee66.0@news1.mweb.co.za...
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:PU_Tb.117276$9Ce1.3532@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>
>>> "Glucklich" wrote
>>>
>>>> Nie eers die ou heks in Kanada sien kans om weer in SA te gaan woon nie.
>>>
>>> Moet asseblief nie vir my praat nie. En
>>> asseblief, dis nou passê om te sit en praat
>>> "van hoe sleg dit in SA gaan." Die ou truk
>>> help nie meer nie. Pas jou nou maar aan
>>> by die suid-floridiaanse scene, wat volgens
>>> jou so "veilig" is. Dis nie soos dit van
>>> hierdie kant af lyk nie.
>>>
>>> Die heks van Ottawa.
>>>
>>
>> Whats happened to this NG? - all of a sardine ther is more Afrikaans than
>> you hear even on the Wimbledon leg of London Underground.s District Line or
>> the South West London train service.
>> Who knows maybe they will start opening a bunch of Head South shops in
>> Joburg too!
>>
> Good point Skokkie, I can't understand this code either. Is there a
> translator on this ng.
>
>>
>
Re: White South Africans are coming home [boodskap #90130 is 'n antwoord op boodskap #89882] So, 08 Februarie 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is daar lekker plekke (lees goedkoop) om vakansie te hou in DR Gluckie? Ek
was nog nie in Suid-Amerika nie, maar wil nie Meksiko (Cancun) toe gaan nie,
ek soek n land wat veilig en 'off the beaten path is'.

Ellie

"Glucklich" skryf in boodskap news:K4pVb.18401$8a5.10773@bignews1.bellsouth.net...
>> | I'll have to settle for a "Presidente"
>> |
>> |
>>
>> That's pretty good beer - a little pricy.
>>
>> I drank that when I was in Puerto Rico - better than Budweiser by far.
>>
>> If my memory serves me right , that's from the Dominican Republic.
>
> Correct it's from Dominican Republic, but I sometimes get it from the Coral
> Springs Wal-Mart here in South Florida too.
>
> I'll be spending the next couple of weeks in Dominican Republic again, so
> the price will be the least of my worries. About 40 pesos for a normal
> bottle and some places sell a 750ml bottle for 50 pesos. Last time I was
> there (2 weeks ago) the exchange rate was 52 pesos to 1 USD.
>
Re: White South Africans are coming home [boodskap #90139 is 'n antwoord op boodskap #90130] So, 08 Februarie 2004 16:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Is daar lekker plekke (lees goedkoop) om vakansie te hou in DR Gluckie? Ek
> was nog nie in Suid-Amerika nie, maar wil nie Meksiko (Cancun) toe gaan nie,
> ek soek n land wat veilig en 'off the beaten path is'.
>

Ja daar is lekker plekke maar goedkoop is 'n relatiewe term.

Toerisme is hulle grootste bron van inkomste en hulle maak seker hulle melk
jou vir die maksimum geld as hulle die kans kry. As jy in die hotelle bly
gaan jy nie veel goedkoper wegkom as op ander plekke nie maar wel.

Wat ek meestal doen is om aandete te eet buite die Hotel, en daar is baie
goedkoop restaurante in die Santo Domingo. En hulle is VREK goedkoop. Om
jou 'n idee te gee, naby my normale hotel is daar 'n Sjineese restaurant
genaamd "Jade Palace". Dis 'n top gehalte restaurant maar ek het nog nooit
meer as $12 vir my ete betaal nie. Dan het ek natuurlik "Sharkfin soup",
"Peking Duck", Fried Rice, "Orange Chicken" en nogwat bestel. In ander
reataurante in die omgewing betaal ek gewoonlik baie minder vir ook goeie
gehalte kos.

Santo Domingo (waar ek meestal my tyd deurbring) het nie strande nie maar
verskriklik baie geskiekkundigge besienswaardighede. Byvoorbeeld dit was die
eerste stad wat die westelikke beskawing in die "Amerika's" gebou het. Groot
dele van die ou stad is bewaar en is baie interresant om te sien.

Die naaste strand aan Santo Domingo is "Boca Chica', dis heelwat anders as
wat ons suid afrikaners gewoont is maar kan ook aangenaam wees as jy nie die
branders gaan mis nie. Daar is een of twee "All Inclusive" Hotelle en ek
het laas keer navraag gedoen by die een. Hulle vra $100 per persoon per dag,
en dit sluit al jou etes, verblyf en water sport in. Ek het nie uitgevind
watse watersporte hulle aanbied nie

Ek self sal nie Boca Chica toe gaan vir 'n vakansie nie want daar is veel
beter "all inclusive" hotelle op die noordkus van Dominican Republic. Ek
was nog net in "Rio san Juan" op die noordkus maar weet hulle het veel beter
strande daar.

Ek was in December in Meksiko stad en dis vrek duur daar in verhouding met
Dominican Republic. Ek weet nie van Cancun nie want ek was nog nooit daar
nie maar as die soos alcapulco is gaan jy sekerlik deur jou nek betaal vir
alles.

Al hierdie plekke soos Meksiko, Jamaica, Dominican Republic, ens.. is maar
arm en mens moet die koste teenoor die veiligheids aspekte in oorweging
neem.

Altyd duur in die "resort Hotells' maar goedkoper op die straat as jy die
guts het om daar te gaan rondloop. DR is redelik veilig in verhouding met
Jamaica.
Re: White South Africans are coming home [boodskap #90140 is 'n antwoord op boodskap #90139] So, 08 Februarie 2004 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie. Jou trippies klink erg interessant.

Ek hou nie van die all inclusive deals nie, dit is almal dieselfde. Ek het
vriende wat in Cancun gaan vakansie hou het, en hulle vertel horror stories
van hordes dronk mense (omtrent almal Amerikaners) en soms weet jy nie eers
jy is in n ander land nie, want almal eet by Joe's Crab Shack, Landrey's en
Bahama Breeze.

Die watersport is gewoonlik para seil (waar jy met n parashute, met n boot
getrek, kuslangs vlieg :-) Heel lekker - Banana boats so n lang geel dun
rubberbootjie met vier mense op wat deur n motorboot getrek word. Ook jet
ski, water ski en snorkel. Ons het dit baie gedoen op die eilande in
Indonesie en Maleisie.

Ek hou gewoonlik van n klein B & B in die burbs (darem naby n busroete of
taxidiens, en dan wil ek die strate in om te eet waar die locals eet, en die
local pubs ens. Wil so ver as moontlik wegbly van Duitse, Amerikaanse en
Japannese toeriste ;-)

"Glucklich" skryf in boodskap news:AttVb.27004$qK3.24043@bignews3.bellsouth.net...
>> Is daar lekker plekke (lees goedkoop) om vakansie te hou in DR Gluckie? Ek
>> was nog nie in Suid-Amerika nie, maar wil nie Meksiko (Cancun) toe gaan nie,
>> ek soek n land wat veilig en 'off the beaten path is'.
>>
>
> Ja daar is lekker plekke maar goedkoop is 'n relatiewe term.
>
> Toerisme is hulle grootste bron van inkomste en hulle maak seker hulle melk
> jou vir die maksimum geld as hulle die kans kry. As jy in die hotelle bly
> gaan jy nie veel goedkoper wegkom as op ander plekke nie maar wel.
>
> Wat ek meestal doen is om aandete te eet buite die Hotel, en daar is baie
> goedkoop restaurante in die Santo Domingo. En hulle is VREK goedkoop. Om
> jou 'n idee te gee, naby my normale hotel is daar 'n Sjineese restaurant
> genaamd "Jade Palace". Dis 'n top gehalte restaurant maar ek het nog nooit
> meer as $12 vir my ete betaal nie. Dan het ek natuurlik "Sharkfin soup",
> "Peking Duck", Fried Rice, "Orange Chicken" en nogwat bestel. In ander
> reataurante in die omgewing betaal ek gewoonlik baie minder vir ook goeie
> gehalte kos.
>
> Santo Domingo (waar ek meestal my tyd deurbring) het nie strande nie maar
> verskriklik baie geskiekkundigge besienswaardighede. Byvoorbeeld dit was die
> eerste stad wat die westelikke beskawing in die "Amerika's" gebou het. Groot
> dele van die ou stad is bewaar en is baie interresant om te sien.
>
> Die naaste strand aan Santo Domingo is "Boca Chica', dis heelwat anders as
> wat ons suid afrikaners gewoont is maar kan ook aangenaam wees as jy nie die
> branders gaan mis nie. Daar is een of twee "All Inclusive" Hotelle en ek
> het laas keer navraag gedoen by die een. Hulle vra $100 per persoon per dag,
> en dit sluit al jou etes, verblyf en water sport in. Ek het nie uitgevind
> watse watersporte hulle aanbied nie
>
> Ek self sal nie Boca Chica toe gaan vir 'n vakansie nie want daar is veel
> beter "all inclusive" hotelle op die noordkus van Dominican Republic. Ek
> was nog net in "Rio san Juan" op die noordkus maar weet hulle het veel beter
> strande daar.
>
> Ek was in December in Meksiko stad en dis vrek duur daar in verhouding met
> Dominican Republic. Ek weet nie van Cancun nie want ek was nog nooit daar
> nie maar as die soos alcapulco is gaan jy sekerlik deur jou nek betaal vir
> alles.
>
> Al hierdie plekke soos Meksiko, Jamaica, Dominican Republic, ens.. is maar
> arm en mens moet die koste teenoor die veiligheids aspekte in oorweging
> neem.
>
> Altyd duur in die "resort Hotells' maar goedkoper op die straat as jy die
> guts het om daar te gaan rondloop. DR is redelik veilig in verhouding met
> Jamaica.
>
Re: White South Africans are coming home [boodskap #90150 is 'n antwoord op boodskap #90140] So, 08 Februarie 2004 23:00 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Ek hou gewoonlik van n klein B & B in die burbs (darem naby n busroete of
> taxidiens, en dan wil ek die strate in om te eet waar die locals eet, en die
> local pubs ens. Wil so ver as moontlik wegbly van Duitse, Amerikaanse en
> Japannese toeriste ;-)
>

Jy sal dan vreeslik baie hou van "San Pedro". Ek weet nie of jy weet van die
eilandjie nie. Dis net so af van die kus van Belize naby die grens van
Meksiko en Belize.

Blykbaar stry Meksiko en Belize al lankaal aan wie hy nou eintlik behoort.

San Pedro is baie bekend vir scuba & snokel. Dis so bietjie duurder as
Belize maar heelwat goedkoper as Meksiko. Ek het in 'n hotelletjie op die
strand daar gebly vir $40 per nag en die restaurante is ook heel skaflik
geprys. natuurlik kan jy sommer so op die straat ook kos koop, dis heel
veilig ek het dit baie gedoen en niks oorgekom nie.

Die eilandjie is so klein, as jy in die mideel van hom staan kan jy
weerskante in die dwars strate kyk ak die see sien aan altwee kante van die
eiland. Daar is natuurlik wenig vol grote voertuie, almal ry met "golf"
karretjies rond. Dis nogal snaaks om die mense in die aand te sien oppad
restaurante toe, "opgedress en all" op die golf karretjies.
Vorige onderwerp: Jode
Volgende onderwerp: Wat sal ons doen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 12:02:14 MGT 2024