Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat sal ons doen?
Wat sal ons doen? [boodskap #90087] Sa, 07 Februarie 2004 08:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In Friesland is dit glo die gebruik dat 'n koei die huwelikseremonie bywoon.
Die bruid moet glo tydens die seremonie die koei melk om aan haar man en die
gemeenskap haar bedrewendheid te kan bewys.
Ek sien al die stoeltjie toegedraai met pienk lint, en die emmer met 'n
helse rooi strik om die handvatsel:))
Wat behoort ons bruide te doen?
Tjekboek met bankstaat balanseer?

--
Annette
Re: Wat sal ons doen? [boodskap #90090 is 'n antwoord op boodskap #90087] Sa, 07 Februarie 2004 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Tjekboek met bankstaat balanseer"

Bruid of bruidegom? Al gehoor van 'n "househusband" en moet dit nou nie
"confuse" met 'n "kept husband" nie!

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:c02aeh$ib7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In Friesland is dit glo die gebruik dat 'n koei die huwelikseremonie bywoon.
> Die bruid moet glo tydens die seremonie die koei melk om aan haar man en die
> gemeenskap haar bedrewendheid te kan bewys.
> Ek sien al die stoeltjie toegedraai met pienk lint, en die emmer met 'n
> helse rooi strik om die handvatsel:))
> Wat behoort ons bruide te doen?
> Tjekboek met bankstaat balanseer?
>
> --
> Annette
>
Re: Wat sal ons doen? [boodskap #90092 is 'n antwoord op boodskap #90090] Sa, 07 Februarie 2004 10:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die tjekboektoets: die een wat veronderstel is om by die huis te sit en niks
het om te doen nie;))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c02at5$ikb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Tjekboek met bankstaat balanseer"
>
> Bruid of bruidegom? Al gehoor van 'n "househusband" en moet dit nou nie
> "confuse" met 'n "kept husband" nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c02aeh$ib7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In Friesland is dit glo die gebruik dat 'n koei die huwelikseremonie
> bywoon.
>> Die bruid moet glo tydens die seremonie die koei melk om aan haar man en
> die
>> gemeenskap haar bedrewendheid te kan bewys.
>> Ek sien al die stoeltjie toegedraai met pienk lint, en die emmer met 'n
>> helse rooi strik om die handvatsel:))
>> Wat behoort ons bruide te doen?
>> Tjekboek met bankstaat balanseer?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Wat sal ons doen? [boodskap #90114 is 'n antwoord op boodskap #90087] So, 08 Februarie 2004 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wat is 'n skoonma dan anders?

"Annette" skryf in boodskap news:c02aeh$ib7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In Friesland is dit glo die gebruik dat 'n koei die huwelikseremonie bywoon.
> Die bruid moet glo tydens die seremonie die koei melk om aan haar man en die
> gemeenskap haar bedrewendheid te kan bewys.
> Ek sien al die stoeltjie toegedraai met pienk lint, en die emmer met 'n
> helse rooi strik om die handvatsel:))
> Wat behoort ons bruide te doen?
> Tjekboek met bankstaat balanseer?
>
> --
> Annette
>
Re: Wat sal ons doen? [boodskap #90116 is 'n antwoord op boodskap #90114] So, 08 Februarie 2004 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is 'n skoonma dan anders wat?
Die koei wat gemelk moet word?:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4025f129.0@news1.mweb.co.za...
> Nou wat is 'n skoonma dan anders?
> "Annette" wrote in message
> news:c02aeh$ib7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In Friesland is dit glo die gebruik dat 'n koei die huwelikseremonie
> bywoon.
>> Die bruid moet glo tydens die seremonie die koei melk om aan haar man en
> die
>> gemeenskap haar bedrewendheid te kan bewys.
>> Ek sien al die stoeltjie toegedraai met pienk lint, en die emmer met 'n
>> helse rooi strik om die handvatsel:))
>> Wat behoort ons bruide te doen?
>> Tjekboek met bankstaat balanseer?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Wat sal ons doen? [boodskap #90146 is 'n antwoord op boodskap #90087] So, 08 Februarie 2004 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP Holtzkampf  is tans af-lyn  JP Holtzkampf
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
my skoonma was op my troue.Niemand wou haar melk nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c02aeh$ib7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In Friesland is dit glo die gebruik dat 'n koei die huwelikseremonie bywoon.
> Die bruid moet glo tydens die seremonie die koei melk om aan haar man en die
> gemeenskap haar bedrewendheid te kan bewys.
> Ek sien al die stoeltjie toegedraai met pienk lint, en die emmer met 'n
> helse rooi strik om die handvatsel:))
> Wat behoort ons bruide te doen?
> Tjekboek met bankstaat balanseer?
>
> --
> Annette
>
Re: Wat sal ons doen? [boodskap #90157 is 'n antwoord op boodskap #90116] Ma, 09 Februarie 2004 06:34 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sommer plein koei....

"Annette" skryf in boodskap news:c04s9q$6ul$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is 'n skoonma dan anders wat?
> Die koei wat gemelk moet word?:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4025f129.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou wat is 'n skoonma dan anders?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c02aeh$ib7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> In Friesland is dit glo die gebruik dat 'n koei die huwelikseremonie
>> bywoon.
>>> Die bruid moet glo tydens die seremonie die koei melk om aan haar man
en
>> die
>>> gemeenskap haar bedrewendheid te kan bewys.
>>> Ek sien al die stoeltjie toegedraai met pienk lint, en die emmer met 'n
>>> helse rooi strik om die handvatsel:))
>>> Wat behoort ons bruide te doen?
>>> Tjekboek met bankstaat balanseer?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: White South Africans are coming home
Volgende onderwerp: Goeie Nuus vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 03:49:39 MGT 2024