Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eina Winnie!
Eina Winnie! [boodskap #6084] Di, 26 Maart 1996 00:00 na volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Die plaaslike koerant hier in Queensland het n klein beriggie amper
weggesteek. Dit was nie eers op TV of Radio nie. Ek wonder hoekom dit
doodgeswyg word? Hier is dit:

"Mandela Beaten"

Johannesburg: President Nelson Mandela was physically attacked several
times by his former wife, Winnie, during their tumultuous marriage, which
ended in divorce on Tuesday, City Press newspaper said yesterday. "A
bodyguard stepped in on one occasion and drew a firearm, saying he would not
allow his president to be humiliated" the paper said.


Rowwe meid die Winnie! Nelson moet bly wees sy kon nie vuurhotjies in die
hande kry nie!

OK - sorry oor die M woord maar ek kon dit nie help nie. Sy het amper vir
Nelson ge-Thunder.


Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Re: Eina Winnie! [boodskap #6093 is 'n antwoord op boodskap #6084] Do, 28 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Julius Bergh wrote:

weggesteek. Dit was nie eers op TV of Radio nie. Ek wonder hoekom dit[/color]
> doodgeswyg word? Hier is dit:

> "Mandela Beaten">>>

Die berig kom van die Sondagkoerant City Press.
City Press het nie juis in die afgelope jaar of wat 'n rekord van
groot geloofwaardigheid opgebou nie.
Die berig is met niks gestaaf nie.
Geen ander koerant kon onafhanklik so 'n begig op sy eie
geverifieer (bleddie spelling) kry nie en Mandela het dit ook ontken.
Die City Press berig is al bron.
Maar dis seker te 'n lekker storie vir buitelandse joernaliste om te
ignoreer. Dit illustreer dan die etikette in die agterkop so
heerlik.
Dit lyk asof julle heerlik lekker kry oor die vals inligting. Dan
wonder ek oor julle inligting oor ander dinge en oor die
gevolgtrekkings wat julle maak op daardie ander inligting.
Vorige onderwerp: Re: emu-eiers
Volgende onderwerp: RE: Dutch-Australians
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:27:03 MGT 2024