Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Koolstof-14 ouderdomstoets
Re: Die Koolstof-14 ouderdomstoets [boodskap #6070] Ma, 25 Maart 1996 00:00
Leon Retief  is tans af-lyn  Leon Retief
Boodskappe: 28
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article "Abi Coetzee" writes:
> From: "Abi Coetzee"
> Subject: Die Koolstof-14 ouderdomstoets
> Date: 22 Mar 1996 16:34:50 +0200

>> Abi verwys seker na die koolstof-14 ouderdomsbepaling. Vertel ons meer hoe
>> dat dit nou "plat" is, en nie meer 'n geldige metode is nie?

> Johan , ek het 'n artikel in die verband gelees. Ek kan ongelukkig nie al die
> gegewens onthou nie , maar ek sal gaan soek na dit. Ek kan ook onthou dat
> daar 'n uitsending op TV was wat iemand opgeneem en vir my gewys het. Sodra
> ek die inligting het sal ek dit deurgee , ek het dit baie insigewend gevind.

> Abi Coetzee
> Suid-Afrika
Die koolstof-14 toets is nog steeds geldig en baie akkuraat, mits dit soos
alle toetse, korrek aangewend word. As jy sulke wilde bewerings wil maak oor
'n uitstekend gefundeered wtenskaplike beginsel stel ek voor dat jy dit doen
op grond van meer as 'n televisie-program en artikel waarvan jy die
besonderhede nie eers kan onthou nie. Beide die items waarna jy verwys is
waarskynlik die werk van kreasioniste.
Leon Retief, Bellville
Re: Die Koolstof-14 ouderdomstoets [boodskap #6071 is 'n antwoord op boodskap #6070] Ma, 25 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
le...@iafrica.com (Leon Retief) wrote:

>[/color]

Spyker waarskynlik op die kop.
Vorige onderwerp: Re: Davis blues
Volgende onderwerp: Wind van die tyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 07:16:32 MGT 2024