Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is?
Wat is? [boodskap #72475] Sa, 25 Januarie 2003 16:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jack in the box in Afrikaans?

koos in 'n doos?:)))

Annette
Re: Wat is? [boodskap #72480 is 'n antwoord op boodskap #72475] Sa, 25 Januarie 2003 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Jan 2003 18:59:33 +0200, "Annette" wrote:

> Jack in the box in Afrikaans?
>
> koos in 'n doos?:)))
>
> Annette
>
>

Dink jy Koos drink Belgiese bier?
(Seker wòrd dit in 'n doos verpak)
Re: Wat is? [boodskap #72481 is 'n antwoord op boodskap #72475] Sa, 25 Januarie 2003 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP Holtzkampf  is tans af-lyn  JP Holtzkampf
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Annette,Johan Stemmet sal hierdie een geniet.

"Annette" skryf in boodskap news:b0ug8u$tlkjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jack in the box in Afrikaans?
>
> koos in 'n doos?:)))
>
> Annette
>
Re: Wat is? [boodskap #72483 is 'n antwoord op boodskap #72481] Sa, 25 Januarie 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis juis - omdat hy dit nou net op NvN gevra het;))

En weereens was dit 'n dame wat vanaand se program gewen het. - wonder
wanneer laas 'n man gewen het?

Annette

"JP" skryf in boodskap news:3e32cc8e.0@news1.mweb.co.za...
> Annette,Johan Stemmet sal hierdie een geniet.
> "Annette" wrote in message
> news:b0ug8u$tlkjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jack in the box in Afrikaans?
>>
>> koos in 'n doos?:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat is? [boodskap #72549 is 'n antwoord op boodskap #72475] Ma, 27 Januarie 2003 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Thys oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:b0ug8u$tlkjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jack in the box in Afrikaans?
>
> koos in 'n doos?:)))
>
> Annette
>
Re: Wat is? [boodskap #72557 is 'n antwoord op boodskap #72475] Ma, 27 Januarie 2003 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J-LK  is tans af-lyn  J-LK
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
En "Jack The Ripper"?
Pielietjie Snyman

En die moffie van die Vrystaat?
Sakkie de Kok

Groetnis, J-L

"Annette" skryf in boodskap news:b0ug8u$tlkjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jack in the box in Afrikaans?
>
> koos in 'n doos?:)))
>
> Annette
>
Re: Wat is? [boodskap #72558 is 'n antwoord op boodskap #72557] Ma, 27 Januarie 2003 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O koek! dis snaaks!!:))
Annette

"J-LK" skryf in boodskap news:3e35108a.0@news1.mweb.co.za...
> En "Jack The Ripper"?
> Pielietjie Snyman
>
> En die moffie van die Vrystaat?
> Sakkie de Kok
>
> Groetnis, J-L
>
> "Annette" wrote in message
> news:b0ug8u$tlkjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jack in the box in Afrikaans?
>>
>> koos in 'n doos?:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wat is? [boodskap #72565 is 'n antwoord op boodskap #72557] Ma, 27 Januarie 2003 18:48 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Jan 2003 12:57:01 +0200, "J-LK" wrote:

> En "Jack The Ripper"?
> Pielietjie Snyman
>
> En die moffie van die Vrystaat?
> Sakkie de Kok
>
> Groetnis, J-L

Sies Gloudina.
Forensies is die woord
so bly maar skryf onder
die naam waaronder ons jou ken.

DD
Vorige onderwerp: Elaine
Volgende onderwerp: 'n Heuglike dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:47:37 MGT 2024